Matriekafskeid

Bianca Van Zyl

My inspirasie vir my rok kom van my liefde vir die natuur en wilde diere. Elke persoon het daardie tikkie wildheid in haar/hom. ‘n Tier en luiperd is vir my die mooiste en mees trotse dier in die wild en dit is hoe ek myself sien. As elke persoon meer trots is en altyd strewe na meer sal groot hoogtes bereik word. Sterkte aan al die matrieks met hulle eindksamen. Wees trots en strewe na meer…

 

Sien alle inskrywings