Matriekafskeid

Bianca Van Zyl

Ek is ‘n baie groot diere liefhebber. My gunsteling diere is tiere en luiperde omrede hulle so absoluut pragtig is, hulle het soveel grasie tog is hulle dapper en baie vinnig. Ek vereenselwig my met ‘n tier of luiperd want met krag en durf (en bietjie van die “wilde streek”) kan ‘n mense groot dinge in die lewe behaal.

 

Sien alle inskrywings

  • Belinda

    Pragtig pragtig! hoe verfrissend en stylvol.

    Jy is pragtig.

  • Priyanka

    You look so Beautiful Bianca, your dress is sexy and very unique 🙂

  • Sandra Swanepoel

    Absolutely beautiful en stylish.

  • Chanelle

    Baie Stunning , jy lyk asemrowend !

  • Jacques

    Baie mooi gelyk Bee!!! Sterkte met die exams wat voorentoe is.

  • Joe

    Miaauw!,,,, n tierkat met n tinkseltjie rooi, paragtig. Maar wees versigtig, wees baie versigtig!!!!

  • Olga Barkhuizen

    Beeldskoon. Die rok is baie interessant en goed uiteengesit. Die kleure pas perfek en jou hare en "assesories" pas uitstekend by die rok. LOVE die rok en jy lyk BEAUTIFUL!!!

  • Mandy

    A lovely unique dress which suits you perfectly, I love it!!!

  • Theresa Le Roux

    Bianca, jy lyk asemrowend mooi! Jy is pragtig, spontaan en absoluut fotogenies!

  • Anne-Marie Diedericks

    Dit is absoluut stunning. Jy lyk ongelooflik mooi. Jy druk jou stempel van jouself af en staan uit. Jy is uniek. Jy gaan nog groot hoogtes in jou lewe bereik.

  • Yolandi

    Dis n baie unieke rok mal daar oor raak so moeg om elke jaaar die selfde rokke oor en oor te sien….Jy lyk stunning girl….

  • louise.v

    Dam gorgeous girl*** really an amazing dress and vrey stylish

  • Janine Claassens

    Jy het stunning gelyk poppie – absolutely beautiful!!!!!

  • Sharon

    Beautiful! Very unique.

  • Janine van Zyl

    Stunning, waarlik vrou! Vol grasie en styl.

  • Tilanie

    Dit is pragtig. Mal oor die kleur kombinasie en snit.

  • Sue

    Volkome vrou en asemrowend!

  • Michelle Versfeld

    Jy het pragtig gelyk… Soos altyd!