sarie_201
Matriekafskeid

Bianca Viljoen

My matriekafskeid is nog altyd ‘n groooooooot droom vir my en tog my ma ook,,,! Omdat my ma ‘n modeontwerper is was die matriekafskeid amper ‘n groter “deal” as vir my! Sy kon net nie wag om te begin nie! Ek en my ma het begin deur ontwerpe teteken! maar steeds het nie een gelyk na presies wat ek wou he nie. Na ‘n hele maand se soek en sukkel kry ons toe DIE rok…pragtig verby! My ma (trudy) het met my rok begin en regtig hard gewerk want syt nog ander meisies se rokke ook gehad om temaak! Maar getrou soos altyd het mamma by die huis gekom en weer aanhou werk! Swarofskies is met haar moeg gewerkde handjies een vir een opgesit en die feinste stekies om dit perfek te maak!! Ek het inderdaat soos ‘n ware prinses uit ‘n sprokie gevoel en dan het ek nog mooi ‘n handsome man langs my gehad! Dit was baie spesiaal en dis als tedanke aan my ma! *Lief jou mamma!*

 

Sien alle inskrywings

  • ane

    Dit is n baie baie mooi rok ek hoop jy geniet jou matriek afskeid

  • jessica

    woooooooooooooooooooooooooowwww ju rok is soo hot ek kan doood gan ek wens ek ht daai rok ek dnk ek wil hom steel ek dnk ju hare lyk soo mooi en jule maak so cute couple wow ek wens rrag dat ek soo mooi rok kan kry vi m metrikafskeid di fotos is ook sooo moii :):):):) ek love daai rok en ju en ju ouq se hare lyk soo mooi ek gan defnitief soo m hare gan doe en sulke mooi rok kry dt is frek mooi ek ht geskrik tpe ek ju rok sien soos rrag ek dnk dis soo moi >…ek jame ek praat so bja van ju rok want di nt gorges :) woooow ek wl rrag daai rok steel soos rra no jokes loveeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee daaai rok en di agterkan ook dt rrag mooi ek laaik hu dt shine :) en ju fotos ht ook mooi uitgedraai :):):):P:) so sexy oooo ek kan nt ni ophou praat van dt ni ek gan nu uit freak want dis die mooiste rok in di lewe ek wl rrag so rok he vir mitriekaffskeid…………………* ek hoop di aand ht uit gedraai mar natuurlik ht dt mt soo pragtige rok hare en ou >>>>>> ek love dt love dt nt hahahaaha mar rrag pas daai rok op ek dnk enige persoon sal daai roks steel so sit dt in i kleis en steek di sleutel weg want ek dnk ek sal eerste dt wil steeel mar tma sal mar sulke pragtige rok vi ju los hehheheehehhe love daai rok :D:D:D en ju en ju ou se hare en klere en roke en jul 2 is pragtig >>>>………………………………………….* :} tog te mooi en mooi rok ok ek dnk ek is nu mar kla op gekoment mar sal defnitief di rook ju hare en hu cute couple j en daai bertus maak ni belowe sal ni een van al di mooi cute pragtig gorges rok hare vergeet ni sal defnitief van daai rok elke aand droom en dink ……………………………………….*

  • belinda

    Baie stunning rok Bianca Viljoen.Dit is mos nou hoe n matriek meisie op haar afskeid moet lyk STUNNING!!!!!!!!!!

  • ansa de lange

    In al my jare het ek nog nooit so ‘n mooi matriekafskeid rok gesien nie. Die detail en ontwerp van hierdie rok is ongelooflik om nie eers van die beeldskone meisiekind in die rok van te praat nie. Sy was die definisie van elegansie en sjiek, maar die rok het nog steeds haar jonkheid ten toon gestel. Haar hare, grimering en bykomstighede was "spot on" niks was oordadig nie. Ek hoop as my kind eendag in matriek is dat ek haar ook so ongelooflik kan laat lyk soos hierdie beelskone pop.ongelooflik mooi. Ek was woordeloos toe ek haar sien.

  • Minette

    REGTIG BAJ BAJ MOOI!!!!!

  • Karen Swart

    Jy was die mooiste op daai hele matriekafskeid

  • nadia

    w0w jou rok is baie baie mooi ek soek ook so n pragtige rok soos joune !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    dit is regtig baie mooi en ek hoop jy het jou matriek afskeid geniet !!!! en jou ma kan maar rokke maak jy moet baie dankbaar wees so ma!!!!!!!!!!!!!!! ek hoop jy wen want jou roj is regtig die mooiste!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Maggie du Toit

    Bianca jyt pragtig gelyk! Jyt regtig soos ‘n prinses gelyk en verseker almal se asems weggeslaan! Jy verdien om te wen….jou ma het soveel moeite en tyd in di rok gesit om dit ekstra spesiaal te maak vi jou en jou groot aand….die matriekafskeid!

  • Righard

    jy lyk regtig PRENTJIE mooi!!!

  • Tara

    JY het bEeeeldskOoon gelYk *B*I*A*N*C*A* ..die Rok is stunning verby nes die meisiekind in hom :) ek koni wag om jou »SPrOkiEsVerHaaL« kiekies te gaan kYk op Fb nie.. :) en ek het! Alles gekyk dis regtig beeldskoon.. (JY) n (JU OUkiE) pAs PerFek! JOu mamSie het Voorwaar ‘n droomRok onTwerp n Gmaakies :) Dis PragtiG verby , die detail is pragtig! Die kleur perfek! Als kom so mooi saam :) GELuK Mt ‘n "MaStErpiECe" GeniiiEt jOu DaY,xx

  • Trudy Viljoen

    my meisiekind…..dit is die mooiste wat jy nog ooit gelyk het….die keuse van jou gouerrige sjampanje kleur het ssos n droom gewerk! jou rok was stunning en jy het soos n prinses gelyk!!! ek kon nie my oe van jou en Bertus afhou nie ,julle het n pragtige paartjie en prentjie gemaak! jy en jou rokkie en jou haarstyl was n ‘perfekte prentjie"! so reg uit n mode tydskrif! Wat n vreugde was dit nie om vir jou jou matriekafskeidrok te kon maak nie! jy is spesiaal en verdien elke swarofski steentjie op jou rokkie! liefde Mamma

  • Isabel Jordaan

    Jy het regtig stunning gelyk en dit was my regtig ‘n voorreg gewees om jou fotos te kon neem, jou ma is nog altyd ‘n groot deel van ons lewe, sy het nie net my matriekafskeid rok gemaak nie, maar my trourok, my suster se trourok en een van my vriendinne se trourokke gemaak. En na al haar harde werk was die cherrie op die koek om haar eie dogtertjie se stunning rok te maak. Julle was gorgeous.

  • michel

    jyt vrek mooi gelyk bianca!

  • wernich

    bianca dis pragtig

  • Mone

    dis beautiful!!!! jy het pragtig gelyk!!! ek kan eerlik se dat jy was een van die mooiste meisies daardie aand!!!!

  • Mona

    stunning rok!!