img_8040
Matriekafskeid

Bianca Young

Ek is n meisie wat nie mal is om rokke te dra of so nie, en die een dag het eke deur n hardeskyf van iemand wat ek nie eers ken nie rond gekyk, nie eers opsoek na n rok nie, maar ek het in die leer gaan kyk, en my rok gesien, ek was smoor verlief op die rok. So daarna het ek aangehou tot dat my male ingestem het dat os dit kan maak.

Sien alle inskrywings

  • Nicola

    Pragtige rok, moet se. En jy pas perfek daar in.

  • Adelle

    Asem rowende rok.

  • Sandra Janse van Rensburg

    Jy’t absoluut stunning gelyk!

  • Leilani Roote

    Beautiful dress … again though no inspirational story with it. I thought part of the competition was to have an accompanying inspirational story! You girls sell yourself short when you don’t follow directions! Your dress is one of the best that I have seen so far.

  • Lesley

    Mooi rok maar glad nie iets besonders nie