kaz8909
Matriekafskeid

Bonique Benade

Die tema van ons matriekafskeid was “BLINK TOEKOMS” Ek wou baie graag by die tema inpas en sonder om oordoen te lyk. Madelain het net die regte kombinasie van Swarovski kristalle en ‘n baie vloeiende wit materiaal gebruik. Ek voel die kristalle het baie goed by die tema gepas. Ek kan die rok weer agterna gebruik deur net die romp gedeelte te vervang. Die bo-stuk is absoluut tydloos. Ek het regtig goed gevoel in die rok.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi! Iets besonders.

  • Rene

    Die blinkste ster van die aand! Jy’t baie goeie smaak en soos ‘n griekse godin gelyk.

  • Madelein

    Bonique het asemrowend mooi gelyk. Die rok is ongelooflik mooi en het haar soos ‘n prinses laat lyk.

  • Nadia Valentine

    OOOOOO Hierdie is beslis die mooiste rok en Modelletjie jy lyk pragtig! Dit is regtig iets uit n "Fairytail"!!!

  • Marietjie Kuhn

    Bonique, jy het pragtig gelyk. Die rok is regtig spesiaal.

  • Hannatjie Odendaal

    Baie mooi, Pragtig

  • Tiena Jansen

    Sjoe, jy het beeldskoon gelyk!!! Beslis ‘n wenner!

  • Jo-Lene

    Regtig iets besonders,baie elegant – baie mooi!!

  • Rolien

    Baie nice!!!!

  • Annelize Heyns

    Bonique, jy is stewige kompitisie vir enige Oskar wenner in Holywood – ‘n regte rooi-tapyt prentjie. Tydloos beslis!

  • Marinda

    Vreeslik mooi. Heeltemal iets anders. Lyk soos ‘n filmster.

  • Anne-Lize

    Jy het so mooi gelyk!! Baie trots op jou.

  • Lynette Kühn

    Jy het pragtig gelyk en jou gesig straal soos die kristalle op jou rok. Blink toekoms vir jou!