matriekafskeid_013
Matriekafskeid

Bridgette Van Heerden

Ek was oppad terug van die kaap af op 1Time airline die desember voor my matriek jaar. Voor in die sakkie van die sitplek voor joune is daar ‘n boekeie wat baie interessante atrikels bevay asook verblyf plekke ens. In die boekie is ook die spyskaart vir wat jy op die vliegtuig kan koop. ek kom toe in daardie boekie op ‘n advertensie af waar daar rof getekende rokke op is maar dit was ‘n mediese advertensie, toe was die rok se vorm wat ek nog altyd oor gedroom het daar, ekt gevra of ek die boek mag hou, my eie insperasie by gevoeg en my droom rok ontwerp en laat maak.

Sien alle inskrywings

  • Udo en Jheane

    Ek is mal oor hoe die pienk en wit inmekaar vloei. Goeie keuse, ons hou daarvan.

  • Bridgette van Heerden

    Baie baie dankie, ek waardeer dit opreg.

  • Karin

    Ek hou veral daarvan dat sy dankie se vir die kompliment! Goeie maniere. En jy het baie mooi gelyk!

  • Leilani Roote

    Bridgette, I like the uniqueness of your dress and that it compliments your figure, complexion, eyes and hair. Thumbs up!!

  • Lesley

    Sag en vroulik

  • Jocelyn Putter

    Love the softness of this dress but not much of an inspiration behind it.

  • Camilla Mac

    You look so beautifull in the pink and white. Good choice

  • Bridgette van Heerden

    Thank-you everybody, I really appreciate your comments and thoughts.