Matriekafskeid

CAREN KRUGER

DIE ROK SE KLEUR EN STYL IS UNIEK, STYLVOL MET N MODERNE SEXY TWIST. M.A.W DIT PAS PERFEK BY MY PERSOONLIKHEID. EK HET DIE INSPIRASIE GEKRY VAN FEEVERHALE EN EK HET GEGAAN VIR N MISTERIEUSE TYDLOSE EFFEK. DIE ROK IS FUNKSIONEEL WANT DIE ONDERROK KAN APART VAN DIE SWART ROK GEBRUIK WORD. EK EN MY NIGGIE,MY MA EN GERRIT PIENAAR HET SAAM AAN DIE ROK GEWERK EN EK IS ONGELOOFLIK TROTS OP DIE EINDPRODUK.

 

Sien alle inskrywings

  • daleen

    wow Caren! Jou rok is pragtig!!!!!!! Jy het prentjie mooi gelyk……

  • Liz

    Die rok is voorwaar spesiaal! Die korset is interessant en met detailwerk die oog laat beweeg na aksente wat nie oorweldig nie. Die romp het ‘n unieke sagte kontras tot die korset. Die kleure, pragtig! Die rok het voorwaar die meisie se droom verewig!

  • Johannie Fouche

    Dit is ‘n baie mooi moderne rok, nie iets wat jy alle daags hier sien nie. Wens ek was nog in matriek om so ‘n mooi rok te kon dra. Stunning stunning.

  • Alta van der Walt

    Dis perfek vir Caren. Sy lyk pragtig!

  • Erika

    Die rok is regtig asem rowend mooi met ‘n baie sexy en unieke elegansie! Jy mag maar trots wees op jou werk wat jy gedoen het 😉 dit is stunning verby!

  • Amanda

    Stunning hoop jy wen!

  • Liana Spies

    Baie interessant en iets heeltemal anders. Jy lyk pragtig!

  • Elandre

    Absoluut GORGEOUS!!!!

  • Rozanne Struwig

    Ongelooooooflik mooi!!!!!!!!!! Dis regtig iets besonders!!!!!!!!!!!!!

  • Nina lerm

    Pragtige rok Caren> actually stunning

  • Rudi

    PRagtig!! Stunning!!! Mooiste inner en outer beauty!!!!

  • Tanya Cloete

    Wow!!!Very nice!!

  • Charlotte Johnson

    Dis asemrowend mooi hip en funcky

  • Michelle

    Dit is ongelooflik mooi!!! En sy lyk ook baie pragtig!

  • Cloey

    S.T.U.N.N.I.N.G!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Daleen Slabbert

    Sjoe, dis baie mooi, nie jou allerdaagse rok nie. Hou baie daarvan.

  • Tanja

    Stunning stunning stunning!!! Dit is absoluut asemrowend! Dis iets so reg wat ek sou kies, baie modern met ‘n titsel van die victoriaanse era, lovit!

  • EUGENE

    WEL DAAR WAS N HELE PAAR ROKKE WAT MOOI WAS DIE JAAR MIE JU ROK HET SO BO AL DIE ANDER YT GESTAAN JOU ROK IS AMAIZING VERBY

  • Mornay

    wow! Dis ongelooflik mooi! Die rok en die dame wat hom aan het! Ek weet min van rokke maar dit slaan my asem weg!

  • Zenda van der Spuy

    Asemrowend Trinx! Baie Baie Mooi…

  • Marie-Louise Erasmus

    Dis ‘n baie besonderse rok en jy laat dit pragtig vertoon. Dis voorwaar ‘n meesterstuk en jy laat reg daaraan geskied.

  • Quintin

    Di rok is asemrowend en ek is geoortuig j ht di mooiste rok dit staan uit

  • Issie de Wet

    Baie mooi rok.Jy lyk pragtig.