Matriekafskeid

Carike Lambrechts

Ek het my inspirasie gekry vanaf die Marilyn Monroe-era. Ek wou nog altyd ‘n rok gehad het wat klassiek en tydloos is. Ek is mal daaroor dat hierdie spesifieke era dames toegelaat het om stylvol, elegant en tog ‘n bietjie verleidelik te wees. Ek het daardie gevoel met my rok se snit en materiaalkeuse (kant met blom-detail) vasgevang. Dit was definitief mý rooi tapyt aand!

Sien alle inskrywings

  • VFouche

    Beautiful! I love it!Iets besonders en anders..

  • Jané

    Oooh Carike dis mooi! Jy het stunning gelyk!