carina_otto_matriekafskeid.pngf.pngg
Matriekafskeid

Carina Otto

Om eerlik te wees was ek baie onseker oor hoe ek my rok wou he. Ek het maar op die nippertjie besluit. Ek het altyd die idee gehad van valle onder.Ek het n paar mode tydskrifte deur geblaai en op die internet idees gesoek vir die perfekte rok.My ma en Suster was my grootste inspirasie want hulle was so opgewonde om saam met my die perfekte rok te ontwerp en te maak.ek het op n staduim glad nie uit gesien nie want al my vriendinne het al rokke en “dates” gehad en ek nog ‘NIKS’ My rok was 2 weke voor die tyd eers begin en ons het bietjie ge stres dat hy nie gaan reg uit kom nie.Maar dit was toe die rok waaroor ek nog altyd gedroom het en ek was mal daar oor. :-)

 

Sien alle inskrywings

  • Henry

    Dis regtig baie baie mooi !!

  • Chantelle

    Jy het asemrowend gelyk!!!! En jou rok is stunning hoor!

  • Martie Barnard

    Ek is beslis baie trots op die mooi jong dame Carina Otto my klein-sus, en die hande wat die stuninng rok gemaak het (My Ma)! jyt stunning gelyk sus!!! mwah, lief julle baie! en Ma Pikkie is verseker uitstekend met wat sy doen, ‘n vrou wat vele dinge aanpak, en waarop elke kind baie trots op kan wees!!

  • Chantelle

    Jy het asemrowend gelyk!!!! En jou rok is stunning hoor!

  • Lise Pretorius

    Carina se ma maak gereeld klere, en onder andere, "matriekafskeidrokke" vir familie en vriende, maar hierdie rok van Carina was beslis die beste nog…. ons almal se asems was weggeslaan en Carina het soos ‘n prinses gelyk… PRAGTIG!

  • Zirkea Coetzee

    Pragtig!!!!!!