Matriekafskeid

Carla Elstadt

My inspirasie het uit die Oktober 2009 (bl. 45)uitgawe van Saltwater Girl gespring !! Met moderne tegnologie, internet en facebook het ek die ontwerper in Stellenbosch opgespoor. 14 Dae later was my rok – presies ‘n jaar voor my afskeid – veilig in ‘n swartsak bo in my kas “weggesteek”. Soos ‘n prinses het ek elke oomblik van my afskeid geniet, danksy Media 24 !!!

Sien alle inskrywings