• Ronel Maree

    Absolute stunning rok! Hou van die kleur en die detail op die rug. Carla is ook absoluut beautiful!

  • Belinda

    ‘n Pragtige meisie met ‘n stunning rok – Carla hoort op die voorblad van Sarie!

  • Lynette Curry

    Uniek! Pragtige meisiekind!

  • Barbie de Bruto

    Ek dink Carla is een van die mooiste meisies wat ek al gesien het. Sy laat my dink aan Charlize Theron. Ek dink die groen van haar rok was die beste keuse om haar gelaat te komplimenteer en die rok se snit aksenteer weer haar pragtige slanke lyfie, met net genoeg detail op die rug wat nie al die aandag van haar as persoon af te trek nie en haar eerder na ‘n skoonheidskoninging te laat lyk as na ‘n matriekmeisie. "You go girl"

  • Almarie Maritz

    Ek dink Carla staan uit bo al die ander foto’s – sy is regtig ‘n beeldskone dame en sy is verseker topmodel materiaal en voorblad materiaal!! Nie net haar rok is stunning nie, sy is stunning en saam is dit ‘n wenner!

  • Elize Language

    Sjoe, girl jy lyk ongelooflik. Ons wag vir ‘n voorbladfoto sy is dit werd. Kom Sarie wys ons jy het smaak.

  • Aletta Theron

    ‘n Regte modelgesig, mooi vel en pragtige oe. Haar hare is die regte kleur en in die groen lok ‘n tweede Charlize Theron(nogal familie)

  • Bertus Language

    Dis ongelooflik – ek sal sommer Sarie begin lees met sulke mooi meisies.Dis ;n pragtige rok.

  • Verseker beeldskoon en modelmateriaal! Die sagte dog helder kleur van haar rok komplimenteer haar blonde hare, sagte gelaatskleur asook mooi skouers en postuur.

  • Christine van Rensburg

    Carla lyk pragtig! Modern, vroulik. Toonbeeld van hoe almal wil lyk op die drumpel van GROOTMENS wees. Met haar op die voorblad koop ek sekerlik weer ‘n Sarie.

  • Sarie

    Netjies, elegant en uniek. Mooi so

  • Tiensie Dry

    Mooi soos die natuur

  • Annelie Vice

    ‘n Kompliment op hoe pragtig sy lyk. Baie stylvol en met smaak gekies. Pragtig!

  • Baie elegant! Wow…. ‘n matriek meisie wat nog soos ‘n matriek meisie lyk. Pragtig! Well done Carla – goeie keuse. Jy het stunning gelyk.

  • Walter Vice

    Pragtige jong dame en die rok beklemtoon die kleur van haar oë.

  • Claudine

    i had a look at all the entries, but this lady is an absolute natural. her dress choice was perfect and she is an absolute star

  • Nicolette

    As juou inspirasie ‘n varsgroen blaartjie in die lente was, sal God jou met jou natuurlike skoonheid seen. Jy verdien ‘n voorblad!!!!!

  • Anton Stoltz

    WOW!!!! Het eers haar natuurlike skoonheid en toe die rok gesien. As jy op Sarie se voorblad verskyn, koop ek ook die Sarie!!!!!!

  • Pieter Nel

    Groen het nog nooit so mooi vir my gelyk nie!!!! Go girl, sien jou op die voorblad!!!

  • Adriaan Stoltz

    Pragtig, jy lyk soos my droom vrou!!!

  • Reinier Stoltz

    Die Son is geel
    Die lug is blou
    en so in groen
    hou ek van jou.

  • Madre Steenkkamp

    Pragtig, stylvol en elegant! n Pragtige meisie!

  • Estelle

    Party van die fotos kan ‘n mense skaars glo dat die dames slegs 18 jaar oud is, lyk baie baie ouer! Maar die dametjie is pragtig, lyk soos ‘n matriekulant en soos vroeer gese – trek onsaglik na Charlize Theron! Jy is "stunning" en die eenvoud van jou rok pas 1000% by jou! Well done, you go girl"

  • Lizette

    Met jou grasie kan jy enige kledingstuk na ‘n wenner laat lyk!! Jy is vir my pragtig!

  • Lizette Potgieter

    Baie mooi rok en sy is pragtig!! Verseker voorblad materiaal!!

  • Driekie Willemse

    Carla is die toonbeeld van hoe elke perfekte jong vrou behoort te lyk! Haar rok is soos sy: stylvol, klassiek, sag en natuurlik. BEAUTIFULL

  • Walter

    Die goeie kombinasie van kleur, snit van die rok, haarstyl en "make-up" werk baie goed saam. Dit dui n goeie bewustheid van styl aan!

    well done.

  • Trudie van den Berg

    Wanneer is sy op Sarie se voorblad? Sy lyk baie stylvol. Goeie rok en kleur keuse!

  • Marie Lombard

    Jy gaan sonder twyfel die wenner wees! Wat ‘n goeie keuse van kleur en styl. Jy is ‘n pragtige jong meisie met die mooiste vel en hare en daarby nog ook ‘n figuur om oor liries te raak. Dit is ook nie net die uiterlike nie die innerlike pas perfek by die hele prentjie.

  • Sone Jordaan

    Sy is pragtig en die rok lyk fantasties. Baie stylvol en sy dra dit met absolute grasie.

  • Rein Lombard

    Ek het hierdie dogter voor my gesien groot word in ‘n pragtige jong dame. Jy is beslis ‘n wenner.

  • Stylvol, die rok laat daardie ‘ekstra’ iets wat jy binne jou het uitstraal – jy’s oppad na groot dinge!!

  • Elmarie Meiring

    Pragtige rok! My gunsteling kleur! Die styl en kleur vlei Carla. Goeie keuse.

  • Anne-Marie

    Carla, jy is vir my beeldskoon! Jou skoonheid & sagtheid van binne straal na buite & maak jou net nog mooier! Jy sal enige "outfit" na ‘n droom laat lyk, maar jou keuse van styl & kleur wat jy gemaak het komplimenteer jou velkleur, oë & pragtige figuur! Jy lyk baie stylvol & elegant. Jy is verseker my voorblad keuse vir Sarie!! Well done!!!

  • Lizette Erasmus

    Carla ek kan aan net een woord dink ‘asemrowend’ Ons weet ook dat jy nie net pratig is van buite maar straal jy ook ‘n innerlike skoonheid uit.

  • Arina

    Carla is die toonbeeld van ‘n vars en elegante look!

  • Dane Swart

    Stylvol, klasiek en elegant. You go Girl.

  • Lindie Edwards

    Hierdie meisie wys dat dit nie nodig is vir onnodig tierlantyntjies! Dit is klassiek en elegant! Stunning!

  • Elsabe

    Carla, jys werklik die toonbeeld van ‘n vars lente blaartjie. Jonk, vars en beeldskoon.Jy het ‘n rok gekies wat pragtig is en jou perfek pas. Met jou innerlike skoonheid verdien jy regtig die voorblad. Baie geluk ons wag vir Sarie met jou op die voorblad.

  • Danel Euvrard

    Sy lyk pragtig, met daardie mond beslis voorblad materiaal. Wow so mooi sonder te veel grimering en met baie naruurlike skoonheid. Hou van die rok se agterkant en die kleur voel of hy jou dors kan les. Goed gedoen.

  • Ingrid Davis

    Ek het nog nooit iemand so mooi sien lyk nie. Carla is die perfekte voorbeeld van styl,skoonheid en grasie. Absoluut voorblad gehalte.