carla1
Matriekafskeid

Carla van Tonder

Ek het ‘n jaar terug alreeds besluit hoe ek my matriekafskied wil hê. Ek het ‘n foto in ‘n glanstydskrif gesien van die bekende Spaanse aktrise, Penélope Cruz met smeulende donker ooggrimering (Smokey Eyes). Dit was net daar en dan dat ek besluit het om my grimering ook so te maak vir die afskeid. Op die foto het sy ook ‘n donker wynrooi rok aangehad en ek het dadelik op hierdie kleur verlief geraak (Haar hare was ook gekrul op die foto). Ek was gek oor die donker oë , dieprooi rok en krulhare effek. Alles het net perfek saam gegaan. My rok is gekombineer deur idee’s wat ek gehad het, foto’s wat ek op die internet gesien het en my rok ontwerper, Johan Wolmarans, se sprankelende idee’s. Ek wou nog altyd ‘n “boobtube” rok gehad het wat baie blink, dus het Johan se idee van silwerben rooi swarovski kristalle oor my hele rok my perfek gepas.

Sien alle inskrywings

  • Anandi Botha

    Mooi Carla!! :)

  • Ina

    Baie, baie mooi. Die kleur is pragtig en die snit ook.

  • Marelise Verwey

    Goeie keuse Carla, mal oor die rok. Dit is definitief ‘n wenner! Jy het pragtig gelyk :-)

  • magda

    Carla, jou rok is beautiful!

  • Johanna Erasmus

    Kleur en snit van rok pas haar uitstekend

  • Linda

    Asemrowend mooi, as sy nie wen nie dan weet ek nie!!!

  • Candace

    Baie mooi!!

  • Ronel

    Fantastiese rok-mal oor die oop rug!Net die flamenko musiek op die agtergrond kort….Pas perfek by jou voorkoms.

  • Karen

    Stylvol en Pragtig – kleur van die rok en keuse van grimering komplimenteer die haarstyl en getuig van goeie smaak.

  • Desiree van der Merwe

    WOW!! jou rok is pragtig, en jy lyk stunning hoor!

  • Carine

    Pragtig Carla! Dis ‘n asemrowende mooi rok! Veels geluk! Alles pas perfek!

  • Elrida Cronje

    Stunning, jy het regtig pratig gelyk op jou matriek afskeid, rooi doen dit vir jou.

  • Michelle Blignaut

    Beautiful, beautiful rok,goeie snit en kleur keuse…jys ‘n stunning meisie.. :)

  • Leandra Kahts

    Super Mooi Rok, defnitief die mooiste een op die lyS!!!!

  • Tania Kahts

    Daai rooi, by die pragtige nooi. Baie mooi snit, pas perfek. Fantabulous.

  • Lisa

    Jy lyk soos ‘n super-model! Jou rok, hare en grimeering komplimenteer jou voorkoms maar JY het die rok stunning laat lyk!

  • Ellen Pitrakkos

    Fantastiese rok Carla, jy lyk pragtig. Die kleur pas by jou.
    Grimering en hare is WOW.
    Sterkte en ek glo jy is die wenner.

  • Chantel

    Jy lyk stunning Carla. Mal oor jou rok en die kleur. Net een woord om te se"WOW"

  • Vernica

    Sjoe,dis stunning.Die snit en kleur van die rok is amazing en stylvol. Well done Carla.

  • Estelle

    Baie mooi Carla, jy het asemrowend gelyk. Mooi rok by ‘n pragtige meisie!!!

  • Elsabe

    WOW!!!! Beslis die mooiste rok,meisie en kleur!!!!!

  • Elsabe

    WOW!!!!PRAGTIGE ROK EN KLEUR MET SO MOOI BEELDSKONE MEISIE!!!!

  • Elsabe

    WOW!!!!PRAGTIGE ROK EN KLEUR MET SO MOOI BEELDSKONE MEISIE!!!!

  • Elna

    "STUNNING"

  • Antonette

    Dit is nou klas "Mooi Carla"

  • Debbie

    Mooi mooi mooi

  • Atsun General Engineering

    Jy Rock Carla met jou rok en skoonheid!!! Van ons almal hier!!

  • Le-Shaun

    Jine maar jy lyk pragtig, die ou wat saam met jou matriekafskeid toe gegaan het is lucky, wens dit kon ek gewees het. Jy moet net nie "the little people" vergeet op die pad van roem en bekendheid nie. Kan sien jy’s n kind van termiese inborste en kom uit’n goeie huis uit, jou ma en pa kan trots wes op jou.

  • LINDA ERASMUS

    Wow Carla, dis die mooiste rok en dit pas perfek by jou. Jy is deur en deur ‘n wenner!!!

  • Shimone

    You look like a Million Dollars.

  • sibella

    Fyn ,Fraai, vroulik ,pragtige rok ,jy lyk asof jy `n celeb is wat na die een of ander glans geleentheid gaan. Baie mooi !!!!!

  • Corlie Kruger

    Carla, daar is min mense wat so pragtig gelyk het soos jy. hou baie van die rok.