299470_2352255599759_1051207752_2703878_548577325_n
Matriekafskeid

Carli Rothmann

As klein dogtertjie het ek altyd gedroom van my Prinses dag… & 12 jaar later is dit toe hier. My droom was om ‘n unieke rok te he iets wat eke self geteken het, nie iets uit ‘n tydskrif of ‘n bekende ster se rok nie. My hele rok het bestaan uit sagte kant (elegant soos die kant van jou ouma se rok lank voor jou tyd). MY PRINSES “ROK” het onder uitgeskop met twee verskillende kante en ‘n meer growwe lap om hom meer stylvol te maak met ‘n lae oop rug. Die rok is afgerond met Goue steenkies. Die goud dra by tot ‘n “Vintage” & “Elegante” gevoel. Dankie aan amal wat deel was van my “DROOM” aand.

 

Sien alle inskrywings

  • Elsje

    VERSEKER die mooiste rok!!! jy het mooier as n prinses gelyk meisiekind.

  • Talia

    Wow Carli. Jy verdien om te wen,

  • Wilhelm Rothmann

    Jy het soos ‘n prinses gelyk en pa is baie trots op jou – jy is ‘n ware dame. Dankie ook aan Cornelia wat die rok gemaak het, jy is ‘n ster!!