img_8981
Matriekafskeid

Carma Klijnhans

ekt n foto van n rok gesien op die internet,so 2 jaar terug, ekt die foto op my selfoon afgelaai en elke keer wanner ek deur my fotos kyk,die rok gesien en gedink maar dis wie ek is,ek is mal oor die patroon. dit het tot realiteite gekom en dit was tyd om n ontwerper te soek! die oorspronklike foto van die rok was bietjie anders,bv die rok was heel rooi,myne was rooi en swart. die vrou het my inspereer en nie lank nie het ek my rok! ekt klomp fotos en prente gesien van ander rokke,maar het by my besluit gehou en is nie een oomblik spuit nie. nederig gese het ek ook baie komplimente gekry oor my rok.

 

Sien alle inskrywings