sdc19252
Matriekafskeid

Carma Prinsloo

Ek was vasbeslote om my droomrok te laat maak volgens my eie idees en het ure spandeer in lapwinkels en met my neus in modeboeke. Gn gekoopte rok vir my nie!!! Ons het eendag gaan rokke aanpas om te sien hoe lyk die kleur en tekstuur van die lap by my, toe die mooiste rok op my gespring het. Ek was dadelik verlief! Die rok was myle te groot, maar nie eers dit het my afgeskrik nie. Blou was glad nie eers in my beplanning nie, ek het meer aan groen gedink. Of pers. So vang slim sy baas. Ek is glad nie spyt dat ek ‘n rok gekoop het nie.

Sien alle inskrywings