email18
Matriekafskeid

Carmen Baeza Basigalupo

Ek wou nog altyd ‘n rok gehad het wat nie tipies uit satyn gemaak is nie en wat so min as moontlik “bling” het, maar wat wel sjiek, elegant en gesofistikeerd en ampertjies “vintage” sou lyk. Ek het ‘n prentjie in my gedagtes gehad, maar kon geen foto’s kry wat ek as basis vir die rok kon gebruik nie – ek het dit toe self ontwerp. My basiese idee was om ‘n “tie-dye en veer” effek te kry, met neutrale kleure wat na lig pienk, dan donkerder pienk en “burgundy” sal vorder. My ma se vriendin Caren, wat rokke maak het die “corset” gemaak wat fanstasties gepas het. Dit was glad nie nodig om die bostuk kort kort op te trek nie, en ek kon die hele aand gemaklik dans. Die romp is basies ‘n wye “A-line” waaarop my ma oor 600 sirkels wat uit verskillende kant, sjiffon, en net (met bietjie blinkertjies) geknip het en met die hand aan die romp vasgewerk. Die rok was baie gemaklik. Ons het my hare en grimering gedoen om kostes laag te hou en ook sodat ek meer myself kon wees en lyk! (Die kleure in die romp is helderder as in die foto)

 

Sien alle inskrywings

  • Lara Mellon

    Absolutely stunning … I especially like that this was not ‘typical’ … not too blingy, but still chick. I think the dress is sophisticated, really very beautiful … and mostly too, love that it is feminine.

    Well done to all those involved in creating this work of art!!

  • Matthew

    nice

  • eleanor rigby

    ABSOLUTELY BEAUTIFUL!!!

  • Frikkie

    Moet ek hier koment?? Hehe stunning rok jul moes haar in lewende lywe gesien het…

  • Jess Botha – Carmen’s Rhythmic gymnastics coach

    This dress was kept a secret from me and I burst into tears when I saw Carmen in it! It is such a feminine, natural design and I think that it oozes originality. Absolutely stunning!!

  • Marina van Biljon

    Pragtige, unieke rok wat baie goed by die pragtige jong dame pas.

  • kirsty-jayne povey

    FANTASTIES!! absolutely stunning, such a beautiful, classic yet unique dress that fits your body so well!

  • Jacqui Fourie

    Absoluut asemrowend!

  • Alice May Wilsenach

    WOW!! WOW!! EN NOGMALS WOW!!!!!!!!!!!!

    LAAT MY DINK AAN KONINGIN MARIE ANTOINETTE.
    CARMEN LYK ASEMROWEND MOOI, ELEGANT EN
    SWIERIG.
    ALLE EER AAN HAAR ONTWERP EN HAAR MOEDER
    SE INSIG EN HARDE WERK OM CARMEN SE DROOMROK
    SO PERFEK DIE LUG TE LAAT SIEN.
    WELGEDAAN.

  • Julia Orbe

    Without a doubt the most beautiful and original dress I have ever seen and worn by such a stunning young lady. x

  • Mandi

    Uniek, stylvol, tuisgemaak met baie liefde – pas by ‘n matriekmeisie

  • Diane Jones

    so so so sooooooooooooooo stunning!!!

  • nic

    PURE GORGEOUSNESS

  • PAT RABIE

    DIT IS ‘N PRAGTIGE ROK VIR ‘N PRAGTIGE MENS.

  • carmen

    (=dankie julle!