Matriekafskeid

Catherine Cordy

Ek het eintlik geen idee gehad oor hoe my rok moes lyk nie. Ek het al van graad 8 af gese my rok moet wynrooi wees, maar nooit so ver gekom om ‘n prentjie te skilder oor hoe die rok moet lyk nie. Ek het toe van die internet gebruik gemaak en drie rokke gekry waarvan ek gehou het, maar net een rok het my oog gevang. Ek het die rok vir my tannie gewys (sy het die rok gemaak) en sy het gese sy sal kyk wat sy kan doen omtrent die snit van die rok. Ek het my eerste ‘fitting’ gehad, waar my tannie vir my verduidelik het dat sy nie ‘n patroon vir die rok kon kry nie en het nou self die rok aangepas soos sy die snit gesien het. En al moet ek dit self se het ek meer van haar weergawe gehou as van die prentjie op die internet .

Sien alle inskrywings

  • Esmeralda Erasmus

    Absoluut stunning. Tydlose weergawe.

  • Chenel Boucher

    Pragtige rok! Sit pragtig op jou!!! Kleur lyk stunning op jou!

  • Jessica Love

    Amazing! Jy lyk asemrowend! WOW!

  • Westley van Zyl

    You look BEAUTIFUL! That dress looks amazing on you!

  • Chloe Dunce

    Looks absolutely amazing my girl!!!! That dress makes you!

  • Chantelle

    Baie mooi rok en ek dink die kleur het jou baie mooi gepas!!!

  • Sheldon

    die rok is vir jou gemaak!! jy het asemrowend gelyk

  • Robyn Ashenden

    Cathrine looks totally gorgeous!!!! I really love the colour and the design of her dress. WOW.

  • Carli

    Baie, baie mooi.

  • Antoinette

    stunning verby!

  • Petra

    Regtig baie mooi. pas perfek by jou*

  • Natasha

    Catherine het baie mooi gelyk. Haar eie sprokiesrok!

  • Cherisse

    beeldskoon!!!! 🙂

  • Tiaan Steyn

    Jy lyk stunning jou sexy ding!

  • Michelle Cordy

    Jy het baie mooi gelyk 🙂

  • Andrew

    Catherine, jy moet vir jou tannie se "JY KAN MAAR". Die rok lyk stunning & met jou daarin, is dit net n awesome kombinasie!

  • Anne-Marie Matthee

    Dis ‘n ongelooflike pragtige rok! Klassiek, tydloos, dog modern…

  • Belinda Cordy

    Hierdie rok is baie stunning. ‘n Drie in een rok.

  • Lauren

    Daai rok was vir jou bedoel. Jy het fantasties gelyk Catherine

  • Margaret

    Sory I wasnt there to see you in person, your dress was stunning and you looked beautiful

  • Leone

    Jy het fantasties gelyk Catherine

  • Amy Visser

    Pragtige meisiekind! **

  • Dianne Pieters

    Regtig baie mooi