5105
Matriekafskeid

Celeste Rautenbach

Dit was’n lang besluit, maar met die nodige ondersteuning en navrae het ek maklik tot op ‘n besluitneming gekom! Ek het met ‘n kombinasie van drie rokke gewerk, maar Johann my ontwerper het ook met die ontwerp daarvan gehelp en sy insette gelewer! Die een rok het ek op die tv gesien wat ek opgeneem het en dit vir Johann op video gewys het, die ander twee rokke was van internet af, dan het ek ook my eie insette gelewer. Die kleur was die moeilikste, ek het lank besluit daaraan, maar die meeste wat ek gevra het, het gesê bruin is my kleur en toe maak ek my rok se hoof kleur bruin, met ‘n brons kleur wat onder uitsteek en kant bo-oor. Ek wou ‘n rok hê wat my pas en waarmee ek gemaklik voel en dit is wat ek op die ou einde gehad het! Dit is tog elke meisie se droom om pragtig te lyk op haar Matriekafskeid! Ek wil ongelooflik baie dankie sê aan Johann vir my asemrowende rok en al sy moeite! Ek wil ook vir my ouers dankie sê vir al hulle bydrae tot’n onvergeetlike aand!

Sien alle inskrywings

  • Johan Rautenbach

    My dierbare dogter, jy het asemrowend mooi gelyk die dag van jou matriekafskeid. Ek en mamma was so verskriklik trots op jou en sal ook altyd wees. Jou keuse van ontwerp dink ek het jou soos n handskoen gepas, want alles het so perfek gelyk daai daggie van jou lewe!

    Liefde
    Pappa

  • Rita Carstens

    Pragtige Celeste,
    Nie alleen lyk jy asemrowend in jou rok nie, en die kleur pas jou prefek, maar jou sprankelende geaardheid, mooi maniere , maak jou mooi van binne en buite.

  • Callie Rautenbach

    Al wat ek kan byvoeg is WOW. Stunning!!

  • Lizzy

    Hey Celeste jy het baie pragtig mooi op ju trix afskeid gelyk.

  • Johan Rautenbach

    Ek is so trots op jou my sus! jy het pragtig gelyk en ons almal was baie trots op jou gewees! en is nog steeds! well done susa!

  • Anonymous

    was baie lekker om die mooi aand saam met jou te kon vier.die rok pas jou soos n handskoen. perfekte styl en juweliersware.ek dink die kleur smelt goed saam met die kleur van jou hare.dit was die uit en uit die moeite werd! jy behoort loshande te wen. sterkte celeste

  • Raai

    Dit is beslis die WENROK sarie!! Jy maak n STATEMENT.

  • BABY

    Hallo!

    Het die foto ook in Die Burger se JIP gesien. Dit is ‘n treffende matriekafskeidrok. Baie mooi. Is volgende jaar matriek, wil met alle mag dieselfde rok hê. Hoop jy wen!

    Groete.

  • Yolandi le Roux

    Stunning!

  • michelle

    Ek moet se dit is een van die mooiste rokke wat ek in n lang tyd nog gesien het! stunning skatebol!

  • Karien

    SJOE! JY MAAK MY SKOON JALOERS………

  • Weda

    My beeldkone dogter… Ek was baie trots op jou die dag van die matriekafskeid,en ek kan nog steeds nie glo die tyd het aangebreek nie, maar nu ja tyd vlieg!Jy het my skoon hartseer gemaak die dag van die matriekafskeid! Jyt stunning gelyk! sterkte! alle beste!

  • http://yldlkdcqjvwd.com/ hacilujxkmj

    TRYdEn zgswvfhalbhy, [url=http://olycxgmtozjm.com/]olycxgmtozjm[/url], [link=http://rpbwnabufcde.com/]rpbwnabufcde[/link], http://gfprtsqppzgw.com/

  • Wilma Roodt

    Wow, Elegant stylvol en jy lyk soos ‘n droom. Jou ouers kan nie anders as om trots te wees op hulle prinses nie.Jy is ‘n wenner

  • John

    Ineenvoudige taal – jy het pragtig gelyk en die rok het jou perfek gepas.

  • caroline jacobs

    Celeste, ek moet sê jy’t stunning gelyk en ek dink jy verdien dit om diè PRYS te kry. OEHHHH ons nuwe Mej S.A.

  • W Jones

    Very elegent, very classic and very victorian!

  • Die Skim

    Celeste jy het regtig ongelooflik gelyk in daai rok!!!! Kom nou Sarie en al sy lesers julle weet net so goed soos ek sy is ons wenner!

  • Marina

    Celeste, Shoe maar jy het pragtig gelyk. Hierdie rok is nes jou persoonlikheid PRAGTIG….Ek dink tussen almal wat ek gekyk het verdien jy om te wen. Dit gaan nie net oor die rok maar die persoon in die rok…en ek weet verseker jy is 1 uit n miljoen…Marina Cornel Kiewiet Janey & George

  • Cornel

    JY is stunning en die liefde wat jy uitstraal het jou nog mooier laat lyk….

  • Kiewiet

    Wow….ek het nie woorde ….jy is oulik en het stunning gelyk…Jy verdien om te wen!!!

  • Janey – Leane

    Jy lyk nes n prinses …..Sterkte …met jou persoonlikheid sal jy ver kom…ons is baie lief vir jou

  • Ouma en Oupa

    Ouma is baie trots op jou…ons is baie lief vir jou en jy lyk soos n barbie …Sterkte ons pop

  • Klein Jaco

    Jou rok ROCK!!!!!

  • Sutherland’s

    WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW

  • Janey

    Jy lyk nes n engel….Daar is niemand wat meer verdien om te wen as jy…

  • Tannie Minna

    Wow…Het nie woorde…Jy beeldskoon …Hou styf duim vas