Matriekafskeid

Chadré Kruger

Ek wou nog altyd ʼn pouveer rok gehaat het! Ek is mal oor die kleur, die vorm en die glans. Wanneer ek na ʼn pouveer kyk sien ek koninklikheid, duursaamheid en glans! Die vere is verseker die mees prominente eienskap van my rok. Dit was ook die hoof inspirasie vir die keuses van kleur. Ons het met my ontwerper (Anel Botha) gepraat en ons idees en inspirasies met haar gedeel. Die kleur was my idee. Blou was beslis my eerste keuse, dit komplimenteer my oë, vel en my hare. Anel het toe ʼn elektries blou, rou sy gekry wat ʼn pers ondertoon het, dus was my rok nie net ʼn gewone blou nie. Ek is gaande oor “BLING”! Daar is geen tekortkoming daarvan aan my rok nie. Die snit van die rok is gekies om my liggaamsbou te komplimenteer, dit is nie ʼn bal rok nie meer net wyd genoeg om my soos ʼn regte prinses te laat voel. Selfs my skoene het by my rok gepas, was met die blou materiaal oorgetrek met ʼn elegante en eenvoudige pouveer versiering en kristal gespe. Hierdie was MY DROOMROK MET MY DROOM SKOENE!

 

Sien alle inskrywings

  • Ruan

    Die rok is ongelooflik mooi en oorspronklik. Is die eerste keer wat ek so n spontane en kreatiewe rok sien enn dink dit is beeldskoon en uniek sal graag die rok wil sien wat met dit sal kan kompeteer.

  • Andre Kruger

    Wow! My kind jy het pragtig gelyk! Pa is baie trots op sy prinses!

  • MIchael Veldsman

    WOW what an awesome dress ! you look absolutly stunning !

  • ryan

    Wow! Jou rok is pragtig! Jy moet definitief n ontwerper word!

  • Graham Calver

    Dis n AMAZING rok! WOW! Lyk as of dit op die Emmy’s rooi tapyt behoort!

  • Lenuschka Kruger

    Hierdie rok is die perfekte rok vir Chadre sy het praftig gelyk en die rok verdien beslis die prys! rok beeld haar persoonlikheid en modestyl 100% uit.

  • Marlene

    Wow wat ‘n pragtige rok….komplimente aan die ontwerper en meisie!

  • Alette-Johanni Winckler

    WOWOWOWOWOWOWOWOWOW!! Anel jou designs is uit n ander wereld!

  • Marlene Oosthuizen

    Baie goed! die rok is n’ treffer!

  • Naliza Mouton

    WOW! Dit is rerig ‘n ongelooflike, stunning rok! Die kleure van die rok is fantasties!!!!

  • Monica Jansen van Rensburg

    Dink die rok is pragtig en uiters oorspronklik……Jy het "stunning" gelyk :-))

  • Anri

    Wow, dis a stunning rok!!!! Baie mooi….

  • Charles

    Pragtige rok, stunning en amazing – die "Anel Botha" mag maar.

  • Carin van Wyk

    Stunning verby!!! Jy lyk beeldskoon en verruklik daarin… Iets besonderders wat jou komplimenteer.

  • Runa Turanjanin

    Absolutely Stunning!!!

  • Mandi

    Stunning!! Beslis die wenner van die jaar!!!!

  • Magda van der Merwe

    Dis die MOOISTE rok ooit!! Geluk julle twee! Hou duimvas dat julle wen!

  • Willie en Sakkie

    Wel gedaan. Dit is ‘n amazing rok! Ek is mal oor die pouveer effek wat jy geskep het.

  • Bryony

    Absolutely beautiful dress!

  • Alta Coolen

    Awsome verby!!!! Wat kan ek sê. Het nie woorde nie. Hoop julle wen!!!!