Matriekafskeid

Chandré Du Toit

Ek wou ek rok hê wat uniek is en waarin ek vry kon voel. Toe ek vir ‘n matriekafskeid rok begin soek het, het ek geen idee gehad wat ek wil hê nie, ek het duisende prente van rokke deurgekyk voordat ek op die en afgekom het. Ek was dadelik mal daaroor gewees! Dit was uniek, gemaklik en ek kon vrylik daarin beweeg. Ek het van die begin af geweet ek wil ‘n donker pers rok hê omdat dit my gunsteling kleur is! Dit was vir my belangrik dat ek spesiaal te voel in my matriekafskeidrok en Trudi (die ontwerper) het seker gemaak dat ek so voel! Die rok was werklik iets besonders gewees!

 

Sien alle inskrywings

  • elim van as

    leka chan…. het baie mooi gelyk