• Bonita Swartz

    Ek dink daar kan kompetisie wees tussen jou en die vlamme meisie. Pragtige rok net jammer jou inspirasie daaragter is nie so vindingryk nie. Sterkte

  • Kim

    Mooi rok, net jammer die fotograaf was nie skerp nie…neem eerder volgende keer in die tuin ‘n foto die eetkamerstel agter jou bederf die foto

  • Theresa

    Baie mooi!!

  • Caroline

    Stunning, stunning en nogmaals stunning! Jou rok is pragtig en jy is nog mooier!

  • http://www.timeguru.co.za Amelia

    Ek was die fotograaf en ek dink Chane lyk NATUURLIK en ABSOLUUT pragtig. Niks aangeplak nie. Gun elke tiener hul spesiale aand!!!!! Jammer daar is sulke neidige mense.

  • Heile-Mari

    Baie mooi rok, mal oor die detail op die bo-stuk. Jy wou soos ‘n prinses lyk en jy het.

  • Natasha Pillay

    Wow. Love this dress. Best of luck

  • Hannie

    Baie mooi rok wat perfek by die meisie pas.
    Chane, jy lyk beautiful. Jammer Amelia, dis waar wat kim se, fotos nie goed gedoen nie. En dit was nie op Chane gemik nie.

  • Herman

    Die rok is n wenner, dit pas perfek met die blonde hare wat die pers komplimenteer, wat n pragtige jong dame! Jy is n pragtige prinses wat menigte prinse se koppe sal laat draai.