Matriekafskeid

Chanel Barnard

Ek het nog altyd n idee gehad van hoe ek my matriekafskeidrok wou he,lekker groot en opgepof! Toe ek hoor wat my matriekafskeid tema was het ek dadelik geweet ek gaan die perfekte rok he. Ek het n tipe silver gekies aangesien ek baie daarvan hou en dit vertoon baie elegant. Ek het idees gekry van orals rond kyk en so het ek my feeverhaal prentjie bymekaar gesit!

 

Sien alle inskrywings

  • Charlotte

    Ag dis feetjie mooi!!! Kon nie beter gekies het nie

  • Jannie

    Absoluut pragtig! Daar is nie beter woorde vir dit nie. Ek is baie trots dis my dogter met n baie mooi persoonlikheid en kwaliteite!

  • Marnus

    Wel daardie feeverhaal kan net n gelukkige einde heh met so elegante Meisie in so mooi rok…Jy’s reg dit was die perfekte rok….!!!!

  • anelda venter

    Jy lyk fantasties! Ek is mal oor jou rok! Jy lyk regtig soos n prinses uit n feeverhaal!

  • Monique Lince

    Sy lyk pragtig, soos n prinses uit n fee verhaal, dis sag en baie mooi en elegant, die rok pas perfek by haar!!! Sy is n pragtige mensie!!!

  • Schalk van Niekerk

    Hy hy dit is regtag baie pragtag. Jy kan virseeker wees dat jy met daai rok gan wen

  • Julie

    Dit is definitief prentjie mooi, en jy het soos ‘n prinses gelyk uit ‘n feë verhaal!

  • Scheun

    Sjoe sus!!! Ek hoop almal se mediesefondse is reg want daar gaan n paar nuwe kroniese asma – lyers wees. n Mooi mensie soos jy is min te kry!….. Dit geld vir uiterlik ook! =D Jy lyk asemrowend mooi sussie. Ek hou vir jou duim vas. Good Luck!!!!

  • Debbie

    wow wow wow stunning iets uit n feeverhaal Chanel lyk soos n prinses!

  • Deon Fouche

    Baie Baie Nice! :D/

  • Liezl

    Chaneltjie jy het so pragtig gelyk skattebol. Hoop jy het dit geniet

  • Rene

    Dit is ‘n stunning rok! Jy lyk pragtig!

  • Debbie Weyers

    Jy lyk of jy uit ‘n feeverhaal gestap het. Alhoewel geen rok kan wys wie en wat jy regtig is nie. Ons wat jou ken weet dat jy ‘n baie opregte mensie is en baie omgee vir jou medemens en alle diertjies. Bly altyd so. Jy is ‘n wenner gebore!!!!!!

  • Marianne

    You look beautiful!

  • Mallory Lambert

    Chanel you are indeed an exquisite princess – the epitomy of serenity, beauty, charm and frivolity all rolled into one. What a lovely sight to behold.

  • Georgina

    Girl, you look stunning, the dress very pretty, classic

  • Valerie Dala

    Chanel looks stunning in her dress. She made a very brilliant choice. The colour suits her and match perfectly with her eyes! Well done

  • Sandra

    Jy het pragtig gelyk! Stylvol en elegant!

  • Dale Lince

    Sy het stunning gelyk! Baie mooi!! Fantasties!!!

  • Dale Lince

    Chanel het baie mooi gelyk! Pragtig, fantasties!!!!!!

  • Claudia Pescivolo

    Stunning Chanel!

  • Charleen Viljoen

    Charleen sê:

    Jy lyk pragtig. Mag jy al Ons Hemelse Vader se mooi seëning wat jy gekry het aanhou uitdra. Skoonheid begin inherent en straal dan na buite en dit is duidelik sigbaar!

  • Charlotte Raubenheimer

    Feetjiemooi, jy lyk pragtig, ek dink ek het myself oortref, hou vir jou duim vas!

  • Adelle van Rhyn

    jy het stunning gelyk vriendin!!!

  • LeJuan

    beslis n wenner!