• Fran

    Absoluut stunning! Wens sommer ek kon weer matriek afskeid toe gaan.

  • Marthie van der Walt

    Yolande het haarself weereens bewys as ‘n meisie wat weet wat werk en dit dan maak werk. Chanel, jy het soos ‘n sprokiesprinses gelyk!

  • Jani Coetzer

    Jou ontwerper is baie talentvol. Jy het nie soos ‘n prinses gelyk nie maar soos die koningin. Hierdie rok is "one of a kind". Gewoonlik lyk dit of die rok die meisie dra maar in jou geval het jy die rok gedra. Die rok het jou gepas soos ‘n handskoen spesiaal vir jou gemaak. Jy het asemrowend gelyk. Die rok is klasiek en stylvol en sag net soos wat jy is.

  • Hennie Gwd

    Yolande se werk hier wys weereens dat moeite en kwaliteit nie terugstaan vir niks maar dat as jy alles insit sal dit vir jou werk vir jare om te kom Mense kan kwalityd altyd raaksien en waardeer en dit adverteer dit self Baie mooi Baie geluk – Hennie

  • zeldine

    BAie mooi rok!!!!! ;)