• Sune

    Chanel, jy het soos ‘n prinsessie gelyk!

  • Jolene

    Hi Chanel… Ek wil net vir jou se dat jy vreeslik mooi gelyk het op jou spesiale dag! Uitsonderlike rok en baie mooi! Jou haartjies het beeldskoon gelyk.

  • shazaan

    Chanel jy het beeldskoon gelyk. Is mal oor jou rok gewees. jy het regtig pragtig gelyk.

  • Ann-Sue

    pragtige rok… pragtige foto en ‘n PRAGTIGE meisie!

  • tannie Lienie

    Net soos altyd PRENTJIE MOOI – trots op jou en Sussie se keuses en ek is bly jy het jou spesiale dag so geniet – sterkte vir die eksamen

  • Louna

    Jy het stunning gelyk! Pragtige rok!

  • Ame

    Net soos ‘n regte ou prinses! Prentjie mooi!
    Ek is seker jy het ‘n paar manne se asems weggeslaan!

  • Christine Seierlein

    Pragtig Chanel soos ‘n ware prinses – jou spesiale dag en jy het sooo spesiaal gelyk xxxx

  • Annerise

    Die mooiste.Dit was ‘n baie mooi rok jy’t die mooiste van almal gelyk.Pragtig gelyk op jou dag.

  • Christine

    Die rokkie beeld jou selfbeeld uit, elegant en smaakvol soos altyd om nie eers te praat van jou borrelende persoonlikheid. Sus en jy het werklik dit oortref met al die komplimente. Jy het stunning gelyk.

  • tannie Charlotte

    Chanel, dit was lekker om vir jou te werk, jyt pragtig gelyk, ek hou vir jou duim vas hoor, sterkte!