• Dis ‘n tydlose en elegante style wat so "stunning" modern is, Love dit!

  • Dawid Smit

    N baie mooi elegante rok

  • Rhyno

    Mooi mooi

  • roxane williams

    best dress!!!! i vote chanelle

  • Louise Joubert

    Chanelle, jy lyk soos n prinses, pragtig

  • Deon Joubert

    Mooiste meisie met die mooiste rok in die wereld.

  • Melanie le Roux

    ek mag dalk n bietjie vervooroordeeld wees, want hierdie is my niggie, maar daar is absoluut geen twyfel dat sy die (2de)mooiste matriekmeisie in die land is nie! my sussie is ook in matriek so ek kan nie sê chanelle is die mooiste nie!

  • karin

    stunning gelyk!

  • Luzaan Odendaal

    Gorgeous rok Chanelle:)

  • Gradon Robertson

    MMMMMM….. you go girl!!!!

  • Baie mooi rok en nog mooier meisie.

  • Lara Basson

    Baie NIce!!

  • inette fourie

    Wow dit is stylvol en uniek! So stunning!

  • Riaan

    Ek dink nie dat daar n persoon is in hierdie wereld wat die rok enigsens kon mooier laat lyk het nie..Ek dink ook nie dat enige ander rok mooier geontwerp en aandag aan detail kon wees nie..Asemrowend!!
    Defnitief n wenner #1

  • stef koekemoer

    dis baie mooi

  • Izaan Brand

    Stunning stunning stunning mooi!

  • Nico

    Well i will definitely have to agree with Riaan’s comment!! She looks absolutely STUNNING!!! o yeah and the dress looks amazing, great eye-catching detail!!!

  • Louise

    Wooow jy lyk soos n droom in dai rok. Gorgeous chanelli*

  • Craig Hansen

    very sexy. hope you win

  • Leanne Fourie

    Woop Woop! Model bokka! jy lyk pragtig! Beaut rok!!Very cool and elegant!

  • stef koekemoer

    die rok pas jou…pragtig!!

  • rudi

    joh dit lyk stunning baie mooi!!!

  • Marzanne

    Dis asemrowend. Dit is uiters perfek!

  • RCrous

    WOW!!! Ongelooflik mooi!! 🙂

  • Liese

    daardie rok is gemaak om deur jou te dra!

  • GC

    beautiful!!

  • Carmen

    u luk B*E*A*U*T*I*F*U*l LOVE. . . nd your dress is amazing :):):)

  • Werner Buks

    Daar is ‘n spesifieke woord hiervoor……PERFEK!

  • Liaan

    Stunning rok, kontras met die blond en swart werk baie mooi. interessante rok.

  • Andrea

    Ek kan nie besluit of dit die rok of die meisie, of die kombinasie van beide is wat dit so mooi maak nie!

  • Nanika

    Die kuns om alle detail in goeie verhouding en volgens ‘n gekose styl aan te bied, om sodoende ‘n perfekte geheelbeeld te vorm, is baie goed vervolmaak… dink ek. Alles pas goed bymekaar en ek kry nie die indruk, soos by meeste ander matriekafskeidmeisies, dat dit te "besig" is nie. Ek stem saam Liaan met die blond en swart kontras. Netjies gedoen, Chanelle! Lyk soos ‘n model van ‘n model, ja haha.

  • Leila Meyer

    You are stunning! The dress is beautiful! And you in the dress….WOW!

  • emma

    baie mooi rok !!! 🙂

  • bryan rutgers

    AWWW MAN.TE OULIKE HUN….YOU LOOKING REALY STUNNING AND BEAUTIFULL!!!!

  • Kita

    ChaNeLLiE mi lovE… U LOOK < GORGEOUS >!!! STUNNING DRESS 🙂

  • nicola duplessis

    FLIPPEN MOOI!

  • Ruan

    Baie mooi! …Jy verdien dit om te wen 🙂

  • Joh chanelle j lyk stuning! loooove jo rok!! j lyk soos n prinses skat! wragtig pragtig=) hehe mwah!

  • letitia kuschke

    Jyt so stunning glyk my skat omw!!

  • Ingo le Roux

    Jy lyk pragtig nig. Jy was al van kleins af ‘n prinses.

  • Liezl

    jy lyk pragtig in die rok xx

  • Jean

    HOT!!!!!

  • Mathilda le Roux

    Die rok pas jou soos ‘n handskoen, letterlik en figuurlik! Baie mooi!

  • Chanel vO

    Wow jy lyk stunning girl !!

  • Chanel vO

    Wow jy lyk stunning girl !!

  • Daniellé Hattingh

    jy het baie mooi gelyk!!! stunning!

  • nina

    dit is n baie mooi rok! Jy lyk stunning!!

  • Leona

    woweee!!! JYt asemrowend gelyk prettylady xx

  • Devan van der Berg

    Jy lyk STUNNING !!! Die rok net so mooi xx!

  • San-Mari Mac Intyre

    Ah wow! Die stunning rok pas die meisie met die awesome persoonlikheid so goed!

  • Retha

    Stunning!!

  • Christine Pozyn

    Jy lyk stunning! Soos altyd! Pragtige rok!

  • Christine Pozyn

    Jy lyk stunning! Soos altyd! Pragtige rok!

  • Anine

    Bitter mooi- die rok is bedoel net vir jou!!!

  • odette

    dis n stunning rok, en jy hert baie mooi daarin gelyk!

  • Bianca Mayer

    Pretty lady 🙂

  • Chenel Boucher

    Baie mooi – sit great an jou. Stunning 🙂

  • Anchen

    Jyt rerg so mooi gelyk vriendin…

  • Louwnsie

    Dit het regtig mooi gelyk! Dis ‘n stunning design!!!

  • Louise Joubert

    Chanelle, jy lyk soos Miss World in die rok, asemrowend mooi rok, die kleur pas perfek by jou, dit lyk of die rok vir jou gemak is.

  • Jannie

    Looks good chicka!

  • Marianne Engelbrecht

    Chanelle, jy lyk pragtig! Die kleur van die rok pas mooi by jou vel en hare. Jy lyk ook baie gemaklik in die rok. Sterkte vir die kompetisie.

  • Anré Eybers

    An Italian painter once defined beauty, he said, "It was the summation of the parts, working together in such a way, that nothing needed to be added, taken away or altered", and thats you. You’re beautiful.

    Oh en jou rok… need I say more.

  • pragtig!!!!!

  • Patrys Fourie

    Wat ‘n plesier om ‘n stylvolle en ellegante rok te sien. Baie stunning gelyk Chanelle- die rok komplimenteer jou voorkoms pragtig!

  • Mike Lawrence

    Ek like big time baie baie nice

  • nel fourie

    baie mooi my skat jy is n wenner

  • Leanne Fourie

    Sho…regtig mooi jong!!!You rock that dress woooomaaan!

  • Michelle Daniels

    Stunning Chanelle – you look absolutely amazing. You have my vote

  • Chantel

    Beautiful sus!xxx

  • Marinda Rossouw

    Jy het stunning gelyk, soos ‘n regte Mej. Suid Afrika.

  • S T U N N I N G

  • bewglzwtt

    P8R8Zo mcvyzhtmvxpa, [url=http://iafbfscpnqff.com/]iafbfscpnqff[/url], [link=http://dejaleciwffv.com/]dejaleciwffv[/link], http://qlmktrcntyku.com/