• Charlie

    Pragtig & stylvol!
    Hou van die kleur en die ontwerp is iets anders.
    Stunning girl.

  • Elize Mare

    Chanelle, jy het so pragtig en stylvol gelyk (glad nie oordadig nie) ons is baie trots op jou gewees.

    Jy ken beslis die "less is more" in die lewe!

    Ek is baie trots op jou, my susterskind!

    mwah

  • Malinda Verwaaij-Claasens

    Stunning stunning! Chanelle jy het prinses mooi gelyk! Beslis nie in oordaad gegaan met die rok nie, soos Elize sê ‘less is more’.

  • Jan

    Pragtige meisie en rok! Ons manne hou nie altyd van die ‘bal’ rok idees nie want dit verberg jou metgesel.

  • surika

    Sjoe, wat ‘n mooi meisiekind!!! Pragtige oe en mooi glimlag!

  • Leilani Roote

    Pretty colors although there is so much going on your eyes is drawn in all directions. I think a plain top would have balanced and centered the dress more. The colors compliment your complexion and eyes.