• Megan Loots

    WOW!! Wat ‘n interesante rok!! Ek hou baie hiervan. You go girl!!

  • Renette

    Hierdie in ‘n baie mooi rok en ek hou van wat hierdie rok inspireer het

  • Anoniem

    Dis stunning foto’s. Jy is gelukkig om so mooi te wees en om so rok aan te he!!! Geluk met die "stunning lyk aand" :-)

  • Marguerite

    Nice!!!!! Syt baie natuurlik en op haar gemak gelyk!!! Mooi Chanelle!!!

  • A Groenewald

    Die mooiste rok, met die mooiste kleure,by ‘n mooi meisie, ek dink dit pas by jou persoonlikheid, en dit bring die warm in mens uit… als van jou pas by die rok. jys ene vuur en vlam girl I LIKE!!!

  • Angelique

    Stunning Stunning Stunning! Jy lyk asemrowend! hoop jou aand was vuur en vlam lekker want jy lyk stunning!

  • Martie

    Jou persoonlik sprankel en ek is gek oor jou rok. Die is beslis ‘n WENNER!

  • F. LEVIN

    BEAUTIFULL…HOPE YOU WIN.THIS IS A NICE DRESS,SOMETHING DIFFERENT.GOOD LUCK

  • Fran

    Jy het vir my so mooi gelyk en mens kon sien jy geniet jou afskeid. Amper klaar met skool en die was die perfekte afsluiting.

  • Theresa

    BAIE mooi!! sal net se die hangertjie was bietjie te groot.

  • Nadine

    Jy het ‘n stunning rok aan! Heeltemal iets anders as die gewone – mooi kombinasie van kleure!

  • Freda Smith – Pretoria

    Freda het gese
    Jy wou dit jou spesiale aand maak..wragtie maar jy lyk pragtig..ek se ook WOW!! Jou keuse van rok was asemrowend anders..ek seker jy jou aand geniet.Jy straal en als pas by daai mooi gesig Chanelle..Ek hoop en kruis my vingers dat jy wen want regtig..jy net so mooi soos daai rok..stunning!!

  • http://www.sarie.co.za ANNA-MARIé DU PLESSIS

    Jy lyk fantasties!! Die kleur en ontwerp is stunning. ‘n Beter keuse kon jy nie maak nie – dit pas jou ook perfek ook by jou persoonlikheid. Dis definitief ‘n "WOW!!" van my af. Hou vir jou duime vas.

  • Anjonet Groenewald

    Stunning rok Nella ek hou baie van die kleure en jy het pragtig gelyk, ‘n prinses was jy definitief, en steeds is jy een elke dag. jy lyk pragrig!!

  • Yolandie van der Walt

    Jy lyk asemrowend en daardie kombinasie van kleure pas pragtig by jou. Jy het vir my die mooiste gesig ooit wat ek van so naby op ‘n foto aanskou het. Daar is geen fout te vinde in daardie naby foto van jou gesig nie. Mag dinge vir jou goed gaan en uitwerk na skool.

  • Zelda

    Dis n awesome dress! Funky met die vuur en vlam idee en dis n pragtige helder rooi wat jy gebruik het!
    Komplementeer jou gesig en jy het regtig gemaklik en pragtig gelyk.

  • BERNICE

    Hoe weird dat vuur jou inspire het veral as jy bang is daarvoor. Ek dink jy het ‘n fabulous idee gehad en ek is CRAZY OOR JOU ROK!!!!!!!!!
    DIS AWESOME!!!!!!!!!!!!

  • Alta Pearson

    WOW!!! STUNNNG regtig jy het asemrowend gelyk, hou duim vas dat jy wen.

  • Tillie vd Linden

    Verseker ‘n "Aan die Brand rok". Jy lyk Fantasties, en die rok pas verseker by jou persoonlikheid.

  • Elouise

    helemal anderste rok daardie van jou. Jy is braaf om so interresante rok te dra. Die aand was seker vir jou aan die brand, prinses !

  • Taschja

    Dis flam mooi! Stunning!

  • Aletta van Graan

    SJOE WAT ‘n INTERRESANTE ROK!! Hierdie is beslis vir my ‘n wenner. Hierdie meisie het duidelik ‘n kreatiewe kant om so rok te kon uitdink. Ek hoop regtig jy wen want ek is gek oor die rok

  • http://www.sarie.com ANNA-MARIé DU PLESSIS

    DIS ‘N STUNNING ROK. DIE ONTWERP EN KLEUR PAS JOU PERFEK. EK ASSOSIEER DIT OOK BAIE GOED MET JOU GEAARDHEID "WARM" PERSOONLIKHEID. STERKTE GIRLIE!!

  • Johnson Anderson

    When I read what inspired this girls dress, I can’t help but think that she must have had a experience regarding fire. THIS IS THE BEST INSPIRED DRESS I HAVE EVER SEEN. Well done girl, very nice

  • Adele Lubbe

    Jy lyk pragtig!!! Pas definitief by jou persoonlikheid.Ek glo dat die vuur in jou hart ook altyd aan die brand sal bly.

  • Jacqui Van Niekerk

    Hierdie rok pas jou baie goed. Jy het ‘n goeie keuse gemaak. Ek glo jy staan ‘n baie goeie kans om te wen.

  • Christa Hattingh

    Wat ‘n stunning rok girl, jy het baie mooi gelyk. Weet jy het sommer ‘n wenner van ‘n rok uitgeslaan.

  • Emily Terblanche

    This dress and inspiration should be any girl’s dream!
    Chanelle jy het so mooi gelyk en ek glo jou hoop en inspirasie vir die toekoms sal nog baie mense se lewens verryk. Trots op jou!

  • Brenda

    DEFINITIEF ‘n WENNER!! UITERS KREATIEF.

  • Ansa

    ASEMROWEND…Hierdie rok het karakter netsoos die meisie. Lyk of sy ‘n vuur-en-vlam persoonlikheid het. Hierdie is beslis vir my iets ander en mag jy wen. Ek hou sterk duimvas want dit is vir my voorwaar iets anders en sterkte met die toekoms na skool.

  • Malinda

    Warm, natuurlik, sprankelend sonder voorhou! Kan sien jy en die rok het mekaar 100% verstaan!

  • Udo en Jheane

    As man vind ek hierdie rok besonders anders en kleurvol, om nie eers te praat van die gesiggie nie! Dis lekker om na ‘n foto te kyk wat nie styf is of geposeer nie. Sy lyk op haar gemak en spontaan. My vrou deel my opinie en ons voel hierdie is ‘n WENNER ROK! Mag hierdie meisie se rok beslis wen. Jy lyk na ‘n gelukkige mens want dit straal uit jou uit. Alle sterkte

  • Christine B

    100% die WEN ROK!!! Dis die mees besonderste nog, heeltemal iets anders as die gewone en is beslis die mooiste. Dit het KARAKTER. Mag die rok wen

  • Denice Mathews

    WoW…Beautiful…Fantasties…Uniek…heeltemal iets ANDERS en BESONDERS, wat lyk of dit by jou persoonlikheid pas – vol lewenslus. Ek hou BAIE van die vlamme effek, dit is goed bedink en die interresante skoene rond dit mooi af. Ek dink ook jou GESIG foto is bedoel vir ‘n VOORBLAD (‘n model-gesiggie). Die beoordelaars sal ‘n GOEIE KEUSE maak om hierdie as die WENROK te kies. ALLE STERKTE

  • Leilani Roote

    Your inspirational story is great, one of the very few girls that actually did what she was supposed to. I like the dress, the bottom is fantastic although the bodice looks cheap and unprofessionally made. You kind of lost the "fire" with it! I do like it though!!! Good Luck!

  • Karin

    Pragtige rok – maar wat oook vir my is, is die natuurlike grimering en hare.

  • Lesley

    Ek stem saam met Lailani en Karin. Haar inspirasie is anders en ek hou baie daarvan. Haar gesig en hare is baie natuurlik en nie opgemaak soos die ander nie. Anders as Leilani dink ek hierdie rok is in geheel mooi, hoe anders gaan jy vlamme effek op die bo-stuk sit, ek hou daarvan. Mens kan sonder om die inspirasie te lees, dadelik weet waaroor die rok gaan. Sterkte

  • Jocelyn Putter

    OUTSTANDING!! The dress and inspiration story match each other perfectly. Love the dress and the idea behind it. From all the girls so far this is the winning dress. Everything just much up with the inspiration. Well done girl@@

  • Camilla Mac

    Must be the winner. What a full of life, fun girl this seems to be. You stand out of the rest of the girls so far. Your inspiration and dress fits well together.

  • Naomi Stander

    Fantastiese storie. Gek oor die rok wat saam met die storie gaan. Hierdie dogter het dadelik my oog getrek met haar foto want dit is anders as ander. Sterkte en mag hierdie die wenrok wees

  • Johan Bezuidenhout

    Vuur is baie interesant wanneer mens daarna kyk. Veral wanneer jy regtig daarna sit en kyk. Ek is MAL oor die rok en my vrou is MAL oor die manier waarop sy ‘pose’

  • Renette

    SJOE!!! Die oranje/rooi en swart laat die rok uitstaan teen die gewone soort matriek rokke. Ek dink dis beslis anders. Vir my is dit ‘n goeie keuse vir die wenrok. Jys pragtig

  • S

    BAIE BAIE BAIE MOOOOOOOI. MAG JY WEN!!

  • Riana

    Ek stem saam met my ma, renette. Dis n baie mooi rok. Meisie jy het baie mooi gelyk. Sal my rok eendag so wil maak. Hoop jy wen meisie

  • Charles

    Almal hier by ons firma dink dis beslis ‘n wenner. Die dametjie, rok en haar inspirasie is inmekaar gevleg. Die een komplimenteer die ander. Jyt ‘n pragtige natuurlike gesig wat beslis nie grimering nodig het nie. Hou van die naby kop en skour foto

  • Macy

    What a spectacular dress with a difference. Obviously you are someone that have a great sense of humour and doesn’t care to do what she feels like. Well done, could not do it beter myself and what a strange inspiration with a lovely face to go with it. Hope this is what the judges is looking for. Inspiration and dress connects well with each other.

  • J. Bezuidenhout

    Dit is voorwaar die beste rok. Heeltemal iets anders en dit pas perfek by die inspirasie. Jy het duidelik selfvertroue om so-iets aan te pak want dis anders en uniek. Die is ‘n spesiale rok en ongelooflik mooi. Ek hou baie van die fotos , jy is ‘n pragtige meisie. Jy het nie nodig gehad om perfekte hare of grimering daarby te hê nie, inteendeel sou dit nie saam met die rok se besonderse voorkoms gepas het nie. Jy is ‘n natuur-kind want alles aan jou is natuurlik. Definitief die wenner.

  • Sonja

    BESLIS VIR MY DIE MOOISTE IN SUID-AFRIKA EN DIT PAS BY DIE INSPIRASIE!
    Die rok is fantasties. Die kind het voorwaar goeie idees gehad en goed vorm aangeneem saam met die inspirasie. Die kleurskema is ook wys gekies. Jul het voorwaar die regte kleremaakster gebruik vir die rok want sy het duidelik die kind verstaan. ALLE STERKTE

  • Lizelle

    Vir my simboliseer die rok haar persoonlikheid, Warm, vurig en altyd reg vir enige iets. Sy is nie ‘n valletjies en vrilletjies persoon nie. Ek het haar leer ken as, dis of wit of swart of reg of verkeerd, nie ‘n tussen weg nie. Die motorfiets simboliseer haar vinnige passie.

    My seun Nathan (12 jaar ) beskryf dit baie mooi, mamma sy is cool en hou van vinnige en cool goed.

  • BONITA SWARTZ

    VIVA SUID-AFRIKA SE BESTE MATRIEK ROK! HIERDIE IS VOORWAAR DIE BESTE INSPIRERENDE ROK. DAAR IS BAIE MOOI ROKKE HIER MAAR HIERDIE ROK IS VIR MY VOORWAAR DIE WENNER. DIE MEISIE LYK OOK VOL LEWENSLUS. EK HOU VAN WAT LIZELLE GESê HET, DIT KLINK OF HAAR WAARDES IN DIE LEWE REG INGESTEL IS. GOOD LUCK!

  • m

    DEFNITIEF NIE DIE MOOISTE ROK.BOSTUK LYK BAIE CHEAP.NIKS AAN DIE ROK FASSINEER MY

  • Elize

    Ek weet ook nie waaroor almal so aangaan nie !! Dit is gladnie vir my mooi nie!! Die rok is nie baie netjies afgewerk nie !! Jammer my mening !!

  • Natasha Pillay

    LOL…When you read through all these comments, I can’t help but think some one feels threatened. What does it matter if it looks or was cheap? The fact is, she looks gorgeous & happy and her inspiration is the only one so far that match the dress beautifully. That makes the dress unique. I really hope you win and that this was the kind of dress the judges was looking for. All the best of luck, and your face – WOW – you are beautiful too

  • Rencia

    Wanneer ek hierdie rok uit my kunstenaars oogpunt beskou, is dit wragtie iets spesiaals en uniek. Sonder om die inspirasie te lees kan mens weet hierdie rok het iets met vlamme te doen. Ek is mal oor die idee en alle lof aan die kind en ontwerper.

  • Gerda

    Gelukkig verskil smaak !
    Hou van die inspirasie en baie oulike meisie!Maar die rok is niks besonders nie !
    sterkte
    xoxo

  • Fasion Freak

    Girl dont bother about these few poeple with the lack of selfesteem, coz honey you look stunning! What if your dress was cheap or the most expensive as long as you enjoyed every bit of it. So good luck to you sweetheart my you end up as the winner!!

  • Danika vd Westhuizen

    Wou nie kommentaar gelewer het nie maar voel nou dis my plig. Van die kompetisie begin het is dit vir my lekker om te sien wat die mense voel. Wat my vies maak is wanneer hul die meisies afkraak, en daar is baie ander van hulle. Ek het hierdie een gekies om my sê te sê. Dit is vreemd hoe baie van die rok, inspirering of wat ookal hou maar dan kom daar daai ….weet nie wat om hulle te noem nie, lelike mense met hul lelike kommentaar. Julle daar buite wat elk en ieder meisie in die kompetisie sleg gesê het of wil, ek wil een ding vir julle sê: AS JUL NIKS GOED KAN Sê NIE, BLY LIEWER STIL!! Net oor julle lewe suur is, kom daar suur uit jul gedagtes. Sterkte an al die meisies met negatiewe kommentaar.

  • Schulz

    Pragtige kleur. Jy sprankel en skyn soos die son!! Dis waaraan jou rok my laat dink – Die warmte wat dit uitstraal en dis hoe jou persoonlikheid wil voorkom. Sterkte met als wat vir jou voorlê. Mooi rok en absoluut stunning!!

  • Iesha

    Duidelik hou die meerderheid mense van die anderste rok. Pas by inspirasie! Hou baie van rok, dis vreeslik anders as die normale, ni die fyn tipiese alledaagse normale rok nie. Mag dit die wen rok wees veral oor dit so anders is. WOW, jy het pragtig gelyk!

  • Tannie Susanna

    Jou inspirasie is interesant. Toe jou ma my laat weet het om te gaan kyk op Sarie was dit verrasend. Mens weet sommer dadelik dat jy praat van die tyd toe jul huis amper afgebrand het. Jou rok is beslis ‘n goeie idee. Mooi skat, hoop jy wen want ons almal dink jou rok is besonders op sy manier. BAIE MOOI EN MAG JY WEN. Liefde, jou tante

  • Henrietta Potgieter

    Love it!! Baie mooi

  • Chenel Boucher

    Baie mooi!! jou persoonlikheid kom mooi uit!!

  • Sanet

    Chanelle jy lyk stunning in die rok wat so goed by jou inspirasie pas. STUNNING

  • Zenobia Pletzer

    Die rok is nie fyn en blink soos die algemene rok nie MAAR ek hou baie van die eenvoud daarvan. Die vlamme is mooi uitgedink vir die bostuk en ek hou van die romp se valle wat die vlam effek afrond. Heeltemal anders en ‘n pragtige meisiekind wat lyk of sy sprankel. Soos Chenel sê: haar persoonlikheid kom mooi uit. WOW…dis my nr.1 !!

  • Ronnie

    Pragtig, oorspronklik! Haar natuurlike voorkoms is opvallend. Baie mooi broodbome in die agtergrond, beslis ‘n wenkombinasie!

  • Manice

    Jy lyk pragtig!!! Jy lyk vir my asemrowend mooi en daardie kleur pas jou perfek. Mens kan beslis jou warm persoonlikheid aanvoel wanneer mens na jou kyk en die inpirasie gelees word. Mag jou vlam vir die lewe beslis al die dae van jou lewe brand en dat jy alle sukses met die toekoms sal smaak. Uitsonderlike rok en pragtige meisie!!!

  • Tanja Vermaak

    Stunning..Awsome en definitief oorspronklik. Sy het ‘n pragtige natuurlike voorkoms wat geen make-up nodig het nie. DIT SPEL WENNER!!!!

  • MaXiNe

    WONDERFULL DRESS!!! LOVE IT TO BITS!!! YOURE A STUNNING GIRL WITH A VERY ORIGINAL DRESS THAT MATCH YOUR INSPIRATION WONDERFULLY!! THIS IS FOR SURE A WINNER!!! YOU GO GIRL!! THIS IS THE SPECIAL DIFFERENT WINNING DRESS!!!

  • BEN

    WOW, JY IS ‘N PRAGTIGE JONGDAME MET ‘N BAIE GOEIE IDEE. EK HOU BAIE VAN JOU ROK WANT DIS BAIE OORSPRONKLIK. WOW..WOW..WOW..WOW..WOW..

  • Alisja

    Wat ‘n uitsonderlike idee en rok. Mooi gedoen!!!! Jy is my wenner!!

  • Benisja

    Ons is gek en mal oor jou rok.Meisie jy het dit perfek gedoen om vlamme te maak met daai rok.Hoop jy is die wenner

  • Brittany Kohae

    If there ever was anything as perfect you would have been the image of the word. Jy look wonderful my dear and you insperation is out of the ordinary. I hope that you will be the lucky perfect star to win coz hunny you look real fine!! :-) Good luck girl

  • Talita Nel

    What a interesting dress. Love it, love it! Well done with youre choice. This is no. 1

  • Karin

    Wow…what a beautiful dress. Ek is mal oor jou rok. Vuur is baie mooi op ‘n weird manier en ek hou daarvan om dit gereeld te skilder. Wanneer mens daarna kyk die vorms van die vlamme, ens. Ek het dadelik geweet dit is wat jou rok uitbeeld nog voor ek die inspiration gelees het. Well done girl, ek LOVE jou rok!

  • Harold

    Sjoe wat ‘n mooie meisiekind wat wragtie waar nie grimering nodig het, het lanklaas so iets gesien. Ronnie ou maat, jys reg, daardie broodbome in die agtergrond rond dit mooi af. Dit is die wen meisie hierdie! Alle sterkte vorentoe

  • Erika Duvenhage

    Woweeeee…fantastic great idea. Jou inspirasie en rok is vir my die awsome’ste, dit pas great bymekaar. Meer natuur(lik) sal jy nie kry nie. Wel gedaan aan jou en die ontwerper wat met die idee gekom het en dit ‘n sukses gemaak het. South Africa this is your dress, definitely. Baie nice

  • Andriëtte

    My dogter is mal oor die rok. Daar is geen ander rok wat nader aan die natuur idee gee as die rok nie. Vuur is eintlik so deel van ons lewe op verskillende maniere. Stunning gedaan!

  • Marié Jv R

    DIE IS VOORWAAR VIR MY DIE WENROK. NIE JOU NORMALE KLEURE VAN BLOU OF GROEN NIE! EK HOU BAIE VAN DIE VLAMME EFFEK EN INSPIRASIE. MOOI CHANELLE EN MAG JY WEN!

  • Jesica J v R

    Jesica my dogter sê: Chanelle jy lyk stunning en eks bly jy het nie die normale kleur gevat waarvan in Sarie se video gepraat word nie. Mens wil mos anders wees!

  • Paul J v R

    Paul my seun sê: STUNNING STUNNING STUNNING!! JOU IDEE ROCK!!

  • Theo J v R

    Theo my seun sê: COOL!! DIS AWESOME!!

  • Laeticia

    Wow..dis stunning. Vir my beslis die wenner!!!!!!!

  • Sammy

    Ons doen baie mense se hare en ‘n meer natuurliker look as die sien mens min. Jy lyk verskriklik mooi en ons hou van die rok

  • Annelise

    Jou rok pas so mooi by die inspirasie. Jy is ‘n mooi dogter. Jy lyk pragtig

  • CARINE

    BAIE MOOI!!!!!!!!!

  • Mandy van Beauty-salon

    Ons is mal oor modes, hare, naels, ens. Vir ons is jy beslis die wen-girl!!!!!!!!!! Rok is goed gedoen om by ‘n vlamme inspirasie te pas.

  • Jean Kilian

    DIE IS VOORWAAR VIR MY DIE WENROK. NIE JOU NORMALE KLEURE VAN BLOU OF GROEN NIE! EK HOU BAIE VAN DIE VLAMME EFFEK EN INSPIRASIE. MOOI CHANELLE EN MAG JY WEN!

  • Ellenor Smyth

    Wat ‘n interesante rok. Jy het ‘n snaakse inspirasie gehad en ek hou daarvan. Jy vertoon ook ‘n warm persoonlik en ek hoop dat jou toekoms waarvoor jy vuur en vlam is vir jou sal uitwerk. Ek stem hierdie rok van jou beslis as die wenner, juis omdat dit anders is.

  • Marinda v Aswegen

    STUNNING, MAGNIFISANT. I am crazy about this dress. Very strange but yet amazing that someone can use there fear and make a dress that suits her very well. You are definitely a girl that loves nature and by the looks of it … fun. May your fire for life be unquenchable. Good luck with the future.

  • Elna

    Wat ‘n mooie kind!!! Baie nice rok

  • Delene

    Jy het goed gedoen om jou rok te laat pas by jou fobie of dalk fantasie…mmmmm wonder :) In elk geval, jou rok is vir my baie mooi en iets besonders. Good luck

  • Sharon Seelinger

    Amazing what you can do with an idea and what a idea indeed.Love your dress NICE

  • Johanna Khoathane

    Hey sista. You look great and well done. You my winner cause you are only one with strange story and matching dress.

  • Jenny P

    Daar is so baie keuses maar van die wat ek like moes ek die rok kies. Dis vir my beslis die mooiste en heeltemal uniek. Mag jy wen Chanelle want dis beslis die beste keuse van almal. STUNNING

  • Sanda

    Kind jou rok en inspirasie in fantasties. Ek hou baie daarvan. Dit is wragtie die wenrok

  • ELMARIE

    CHANELLE JY IS PRAGTIG EN EK IS GEK OOR JOU ROK. DAARDIE KLEUR PAS REGTIG WAAR BY JOU. DIT IS VIR MY WOW STUNNING UNIEK EN AL DIE MOOI WOORDE WAT DIT KAN BESKRYF. DIT IS BESLIS MY WEN MATRIEK ROK!

  • Jean-Marie

    Ek moes net my ma se email gebruik wnt ek het nog ni 1 ni. Jy lyk verskriklik nice!!!!!! Jou rok het my uiteindelik help besluit wat ek volgende jaar met my rok wil doen. Hou duim vas dis SA se wenner

  • Luasanne Visser

    Jou inspirasie is voorwaar vir my ‘n inspirasie om anders te kyk na ons situasie. Ons huis en skuur het afgebrand en vir my was dit ‘n totale ramp om van voor te begin het maar ons het. ‘n Brand kan vinning handuit ruk en alles verwoes. Jou rok is voorwaar anders en ek hou daarvan

  • Misha

    Crazy oor jou idee – Baie mooi

  • Heidi

    Hierdie is ‘n wenner met ‘n goeie probeerslag om iets soos vuur te skep.Well done girly!