Matriekafskeid

Chante’ Bezuidenhout

Vir my matriekafskeid wou ek gaan vir iets wat baie anders is as wat almal verwag het van my. Ek wou my rok aanpas by my unieke persoonlikheid en styl. Ek het die spesifieke kleur gekies met die wete dat die kleur onpopuler was en dat dit my liggaamsbou en oekleur sou beklemtoon. Ek wou nie regtig iets gehad het wat uit ‘n boek kom nie en ook nie soos ‘n prinsesrok gelyk het nie so ek het my eie ontwerp geteken en die van Yolande gevat en dit bymekaar gesit om die rok se ontwerp te kry. Niemand het my herken nie en dit was presies wat ek wou gehad het. Ek het soos ‘n voorblad supermodel gevoel op my matriekafskeid. My rok was uniek gewees en het uitgestaan bo die res. Yolande het my verwagtinge oortref en my droom bewaarheid vir die perfekte matriekafskeid.

 

Sien alle inskrywings

  • Willa

    Mooiste meisie in die hele Suid-Afrika!!!!!!

  • Emme Deetlefs

    Wat n pragtige rok. My matriek afskeid rod was die selfde kleur (1989) Goeie smaak Chante

  • Paul

    Stunning, niks minder as absoluut stunning. Go Chante’ go

  • Janke

    beautiiful verby !!!! wow jyt regtig my asem weggeslaan toe jy daar verbystap .. jys rerag ii beeldskoon meiisiie !!!!