dscf4037
Matriekafskeid

Chante’ Lamprecht

Ek wou iets moois, vroulik en sag die dag van my mitriekafskeid aan he, en toe ek n foto van min of meer die selfde rok sien het ek verlief geraak op die rok. die rok is geinspereer deur die sanger Katy Perre se musik award rok maar ek het seker gemaak dit is nog my eie smaak en wys nog steeds wie ek is.

 

Sien alle inskrywings

  • Ruche’ Haasbroek

    Chante’ jy het baie mooi gelyk. Die rok is beslis iets besonders, heeltemal iets anders. Trots op jou!!