dsc_1189a_chante
Matriekafskeid

Chante’ Pelser

Ek het al 2jaar voor die tyd beplan hoe my rok moes lyk en ek het mode ontwerpers gaan sien en hulle het ontwerp prisies wat ek wou gehad het. Net om seker te maak dat die styl my gaan pas het ek rokke by verskillende plekke aan gepas. Die dag wat ons toe Your Day toe was het ek die rok gesien en was ek dadelik verlief! Ek net geweet dit is DIE rok vir my. Ek het soos Cinderella in hom gevoel en die komplimente het die hele aand net in gestroom!

 

Sien alle inskrywings

  • zelke-marie

    Love dit !!! Jy het baie baie mooi gelyk …

  • Maud Pelser

    Die is die mooiste meisie met die mooiste rok. Sy verdien om ‘n model te wees.

  • lene willemse

    WOW!!!! is al wat ek kan se

  • Johan Hurter

    Baie mooi rok Chante. jy het pragtig gelyk