img_5294
Matriekafskeid

Chantè Skinner

Dis ‘n klassieke styl met swart kant gemeng met ‘n vleeskleurige/champaigne kleur vir die res van die rok. Ek is mal oor kant en dit is ook hoog in die mode die seisoen. Katy Pery het ‘n soortgelyke rok aangehad en toe ek dit sien het ek geweet dis wat ek wil he. Ons het net krale en diamantjies ook bygevoeg.

Sien alle inskrywings

  • m

    Baie mooi.

  • coleen

    Ek het heelwat meisies gesien wat mal was oor Katy Pery se rok en dit toe in gedagte gehou met hulle rokke. Van jou rok hou ek sover die meeste.

  • Burger

    By ver die mooiste! Die kontrasterende kleure van die rok lyk ongelooflik. Goeie idee en goed uitgevoer.

  • Mickey

    Baie elegante ontwerp vir so n elegante jong dame, pas jou perfek – pragtig!