Matriekafskeid

Chantel van der Zandt

Ons was op soek na idees vir ‘n rok en my pa het eendag op die internet op ‘n rok afgekom wat baie mooi was. Hy het my die foto’s gewys en ek het gaan ondersoek instel of ek nie iets sien wat my hart steel nie… na talle foto’s het ek ‘n rok raak gesien wat ek onmiddelik op verlief was. Die meisie wie se rok die was se naam is Janke. Ek het die foto’s afgelaai en het die rok gebruik as insperasie vir myne. Ek kon nie vir ‘n mooier rok gevra het nie want hy was stunning!

 

Sien alle inskrywings

  • zandra

    Chantel… Jy het regtig baie mooi gelyk en n stunning rok aan gehad!!! 🙂

  • Erica van Rooyen

    Chantel jy het pragtig gelyk!!!! Dankie dat jy ons so TROTS gemaak het, dis lekker om iemand so spesiaal soos jy te ken.

    Sterkte met die kompetisie!!!

    xxxxxxxxxxxxxxxxx

  • Zoe-Lee

    jou sexy ding 🙂
    ek love you rok my vriendin! en jy het beyond stunning gelyk! 🙂
    love xxx

  • Magda

    Baie baie baie mooi julle het albei awesome gelyk en LIKE die rok baie !!!!!

  • Nicolette Meyers

    Tella… Jy het stunning gelyk!!!

  • Alletia

    Ai meisie, dis ‘n droom rok. En die mooi omgewing weerspieel soveel van wie jy is en waar jou waardes vandaan kom. Dis die mooiste wat ek jou nog ooit gesien het! En ou WIllie lyk glad nie sleg nie.

  • Marie van der Zandt

    Chantel you look stunning every Dad’s dream to see his daughter so happy and smiling. You both look stunning, love the theme.

  • Retha Prinsloo

    Die pragmeisie laat die pragrok sommer nog mooier lyk. Die veldkleure & -teksture ook net die regte agtergrond vir die fotos. Welgedaan!