• vicki

    ek love die kleur dit laat die rok stunning uitstaan. die rok pas nice by jou en die detail is beautiful…. jy het pragtig gelyk.

  • Karin

    Baie mooi rok en kleur. Dit pas by jou!

  • Mari

    Jy het asemrowend gelyk in die rok, dit sit perfek aan jou, ek dink die ontwerper is uitstekend.

  • Craig

    Jyt regtig STUNNING gelyk. Ek was defenitief die gelukkigste ou by die afskeid. Dit was ‘n onvergeetlike aand!

  • Susan Moffat

    Jy het vreeslik mooi gelyk, en die keuse van kleur en styl pas perfek by jou.

  • Rosanne

    Pragtige rok! Sterkte

  • Hanrie Lues

    Baie Dankie Chantelle! Jy het AMAZING gelyk! Superster verby!
    xxx

  • Louis

    Jy het baie mooi gelyk, en die rok is pragtig net soos die meisie daarin. jy het soos fyn bloeisel gelyk!