• Yolande Janse van Rensburg

    Chantell jy het PRAGTIG gelyk. Die korset en die kleur was stunning.

  • Marianna Victor

    Pragtig stylvol – jy lyk soos ‘n prentjie

  • Marieta Groenewald

    Jy het baie mooi gelyk Chantelle, die rok was regtig pragtig.

  • Jo-Ann

    Absoluut pragtig!!!!!

  • Monique Groenewald

    Baie baie mooi girla!! xxx

  • Tina Bredenhann

    Agtergrond, Rok en Chantelle, maak dit die mooiste foto!!!!

  • Wilhelmien

    Baie, baie mooi!