scan0035
Matriekafskeid

Chantelle Etsebeth

Omdat ek graag spesiaal en uniek wou lyk op die droomdag het ek van die begin van die jaar reeds modetydskrifte en webblaaie bestudeer. Ek het dit wat vir my mooi en uitgestaan het versamel en ongeveer drie maande voor die afskeid begin om gedeeltes van verskeie rokke aan/by mekaar te pas en ook eie idees gebruik totdat ek by my finale ontwerp uitgekom het. So was ek dan verseker dat ek my rok unieke sou wees, een van sy soort.

 

Sien alle inskrywings

  • Marthie Maree

    Wow baie mooi

  • Marthie Maree

    Baie mooi.

  • Zelda van Gastel

    Chantelle jy het pragtig gelyk soos n prinsessie uit n storie boek

  • Ria Keyser

    pragtig !

  • christina mcclure

    Chantelle as jy die enigste een is met daardie rok dan het jy soos ‘n prinses gelyk en gevoel.

  • tracey breedt

    Jy lyk stunning poplap.