• Chantelle Fourie

    Ek het vandat ek ‘n klein dogtertjie was gedroom om ‘n rok soos Bell in Beauty and the Beast te hê… ek wou soos ‘n regte prinses lyk… en hier op Upington is nou nie juis rokke wat my geinspireer het nie so toe draai ek na E Bay en kry my droom rok na dae en dae se gesoek het ek uiteindelik my rok gekry. en dit was presies waaroor ek nog al die jare gedroom het…

  • Anél Robbertse

    Mooi meisie met net so `n mooi rok.

  • Jo-Anne Scholtz

    Ek is bly jou drome het waar geword. Jy lyk pragtig!!!

  • Roedolf

    Tella jy lyk pragtig jy lyk amper soos bella

  • Vicky van wyk

    Jy was pragtig.. En al het Upington nie n groot verskeidenheid nie,, dink ek jy is d heel mooiste!

  • Thys Fourie

    Jy sal altyd die mooier as Bell wees.

  • Liz Fourie

    Hoe rooier hoe mooier!! Pragtig