Matriekafskeid

Charlene Barnard

Ek het ‘n begin prentjie bymekaar maak baie jare voor die matriek afskeid. Op die einde van die dag het ek n mengsel van n paar rokke gevat en die ontwerper het my gehelp om iets te ontwerp wat by my sou pas. Cheryl het presies geweet wat ek ingedagte gehad het nog voor ek vir haar gese het. Sy het my rok geteken soos ek hom in my verbeeling gesien het en sy het my soos n prinses laat voel. Vir Cheryl wil ek al die eer gee van my rok sy is regtig ‘n “awsome” ontwerper!! Baie dankie Cheryl!

 

Sien alle inskrywings

  • Lee-Anne

    Ongelooflike mooi rok!!

    Baie min meisies vandag trek nog mooi en elegant aan!!
    Jy kan defnatief geprys word op jou prinses rok. Elegant tog Sexy!

    Baie mooi

  • liam

    oeee jou rok lyk bja moi . . .

  • merike vorster

    Pragtige foto van julle twee! een van die mooiste rokke wat daar was

  • Michelle van Loggerenberg

    Jou rok is uniek en pas by die jonge dame. Laat my terug verlang na my matriek afskeid. sy laat my dink aan hoe sy die grootmens lewe met ‘n sprokies verhaal intree.

    Amper soos aspoestertjie saam haar droom prins. Gee my sommer trane in my oe

    Ek sal regtig vir haar stem

  • Mariëtte Barnard

    Pragtig en elegant! Sowaar ‘n droomrok!

  • Elaine Holtzhausen

    Hi Charlene
    Wat ‘n pragtige paartjie!
    Jy het regtig pragtig gelyk! En die rok is stunning! Ek kan sien jy het goed beplan! En jou hare….BEAUTIFUL!
    Ek dink elke jong meisie kan tips kry oor hoe om uit die boks te dink as dit by beplanning van jou matriek afskeid rok! Stunning stinning jong meisie

  • Elaine Holtzhausen

    Hi Charlene
    Wat ‘n pragtige paartjie!
    Jy het regtig pragtig gelyk! En die rok is stunning! Ek kan sien jy het goed beplan! En jou hare….BEAUTIFUL!
    Ek dink elke jong meisie kan tips kry oor hoe om uit die boks te dink as dit by beplanning van jou matriek afskeid rok! Stunning stinning jong meisie

  • Kitty Keyser-van Wyk

    Charlene, jy het absoluut stunning gelyk!!!

  • Santie Duvenage

    Baie mooi – jy lyk soos ‘n sterretjie

  • Ria Roux

    Baie baie mooi die kleure is besonder, jy het pragtig gelyk, en glad nie kaal nie, ek is trots op jou.
    Jou maat pas ook baie mooi by jou.

  • Lynn Barnard

    Wat ‘n awsome kombinasie. Kan nie besluit wat is die mooiste – Charlene of die rok?

    Charlene jou rok is pragtig net soos jy!!

    Regtig ‘n besonderse rok en asemrowende kombinasie

  • Bonnie van Zyl

    Sjarmant, vroulik en tog nog jonge dame… Die rok pas soos ‘n handskoen jou persoonlikheid en geaardheid. Ek is ‘n baie trotse ouma van so ‘n pragmens. Die ontwerper het absoluut ‘n wonderlike rok ontwerp met jouself in gedagte..

  • karien aucamp

    Wow julle het BE-A-U-TI-FUL gelyk!!! julle is n mooi paartjie verby!! En altwee is vrek foto genies! Wow!!

  • Vernice Wheeler

    jyt rerig soos n prinses gelyk pragtig

  • Maureen harper

    Net een woord nodig: stunning!

  • Beth Biggs

    Die rok is uniek. DIe kleur skakering is perfek. Die snit is perfek vir jou. Baie goeie keuse.

  • Herman

    Pragtag, wragtag pragtag.

  • Martie Yates

    Jy het soos ‘n prinses uit ‘n storie boek gelyk … enige meisie se droom met jou prins aan jou sy.

  • Laura Erasmus

    Ek het altyd gedink jy is ‘n klein prinsessie nou het jy dit net bewys, eindlik het jy ene vrou geword, ek kan nou net dink hoe fantasties gaan jy eendag op jou troue lyk want jy is nou al so stunning. baie geluk met die puik keuse van die rok, dit pas jou absoluut

  • Michelle O’Donoghue

    Absolutely gorgeous!!!!! French Marie Antoinette style, my favourite of all time and the couple looks so comfortable and relaxed together.

  • Kyla

    Baie modern en fresh 🙂 x x x

  • Sylvia

    Jy het soos ‘n droom gelyk. ‘n regte prinses!

  • Charlene

    Dankie baie almal vir die mooi kommentaar. Soos almal altyd se beplan ‘n meisie vir baie lank aan haar troue maar ek het beplan aan my matriekafskeid. Vir baie jare het ek als bymekaar gemaak om eendag als perfek te kon gehat het. Als het reg uit gedraai die aand. dan kan ek nog met versekerheid se ek het die sexyste date van almal gehat hy het die hele aand vir my vertel hoe mooi ek lyk.

  • Bonnie Van Zyl

    So pragtig, onbeskryflike mooi kleur, sag helder, koel. Die kontras van bo tot onder met die metgesel se kleur bind so mooi bymekaar. Fotograafies stunning !!!!