12
Matriekafskeid

Charlise le Roux

Ek het my rok self ontwerp en was opsoek na ‘n eenvoudige maar tog elegante ontwerp. Die rok bestaan uit my twee gunsteling kleure, blou en groen, met die minimum diamante op. Die materiaal is egte sy wat maak dat die rok sagte vloeibewegings maak as jy draai. Die boonste gedeelte is in die vorm van ‘n korset wat toeryg aan die agterkant. Die diamante is ‘n kombinasie van groen, blou, platinum en charcoal skakerings. Daniele Naude van Daniele Concepts in Centurion het my rok gemaak en raad gegee waar nodig.

 

Sien alle inskrywings

  • Lynette Schoeman

    Jy is ‘n pragtige meisie en het verskriklik mooi gelyk!!

  • Marius

    Jy lyk stunning girl!!!!

  • Anelle

    Pragtig verby!!!! Die rok komplimenteer jou skoonheid en mooi geaardheid!

  • Marco and Zane

    Sjoe, maar sy lyk pragtig!

  • Hannelie Marx

    Charlise Jy lyk STUNNING!!!! nes jou persoonlikheid:

  • Sarie Jooste

    Sjoe, beautiful rok, beautiful meisie…en als met ‘n ekstra tikkie sprankel!

  • Marietjie le Roux

    Jy was beslis die "belle of the ball"

  • Daniele Naude

    Een van my gunstelling rokke van die seisoen Charlise. Dis so maklik om iemand soos jy goed te laat lyk…eintlik hoef mens niks te doen nie, jys reeds porselein-pop-pragtig! Gekroon met ‘n hart van goud liefmens!

  • Michelle

    WOW!!! Charlise is net te beautiful!!!

  • Maarten en Marina

    Ons dink die ontwerp en keuse van materiaal pas jou perfek.
    Dit bring ook jou pragtige persoonlikheid na vore.