• MERLE

    hIERDIE IS BESLIS DIE WEN ROK, JINNE JY LYK PRAGTIG JONG!! ALLES WAS NET PERFEK, JOU HARE, REK GRIMERING EN OOK JOU METGESEL…HOOP JY WEN WANT DIT SOU GEREGVERDIG WEES, JY IS DIE MEISIE MET DIE MOOISTE ROK………….BY VERRE!!!

  • Reinette

    Mooier kry mens beslis nie. Daar is nie woorde om die rok te beskryf nie. ‘n Mooier rok kan mens nie kry nie, dit is asemrowend. Dit is beslis die wen rok. Jy is so ‘n mooi meisie en die rok pas jou soos ‘n handskoen.

  • Elma

    Julle het so pragtig gelyk. In elke opsig mekaar gekomplimenteer…..en boonop lyk dit of julle dit baie geniet het. Die rok is asemrowend mooi van naby.

  • Sarie

    Uniek

  • Eileen

    Charlise jou rok is asemrowend pragtig. Het nog nooit voorheen so iets moois gesien nie. Julle was ‘n pragtige paartjie en alles het so mooi gepas. Alle sukses word jul toegewens.

  • Amelia.

    ‘n Pragtige uitsonderlike rok vir ‘n pragtige meisie. Die uitrustings is prettig, modern en baie smaakvol. Jule is ‘n pragtige paartjie.