• Elma Rawlins

    Hierdie pragtige rok het soos n handskoen gepas. Voorwaar iets anders as die gewone. Die ontwerper (Peter Bondesio) het hom goed van sy taak gekwyt. Charlise het prentjiemooi gelyk saam met haar metgesel in sy rooi en swart pak met rooi skoene

  • Bradley

    Pragtig! ‘n Mooi meisie in n mooi rooi rok. Van die ou met die rooi skoene! Ons matriekafskeid by Usambara was voorwaar ‘n hoogtepunt.

  • http://www.derranntravel.com Sue-Ann

    Prentjie mooi! Voorwaarlik ‘n baie pragtige rok vir ‘n baie onvergeetlike dag.

  • Ana-marie Rodrigues

    She is the most beautiful girl i have seen. She is intelectual and looks very bright. Real shining star and who knows her back ground she is an angel.

  • http://Sarie.com Lelanie

    Hierdie rok is ongelooflik mooi. Iets heeltemal anders en besonders as die gewone Matriekafskeid rokke wat mens sien. Sy lyk voorwaarlik soos ‘n meermin in hierdie rok.

  • Petro van Eeden – Potchefstroom

    Die rok is uniek, en pas by die gesiggie en die lyfie. Iets besonders – en een van die mooiste rokke wat ek nog gesien het. Jy het pragtig gelyk Charlise.

  • Elise en Carel Visser

    Charlise ons pragtige kind, jy het absoluut ongelooflik mooi gelyk, nie net van buite maar ook van binne. Jy is ons droom kind in jou droom rok!!!!

  • Carmen

    WOW, dit is uniek en pas so mooi by Charlise! Die kleure vloei mooi in mekaar, en komplimenteer haar figuur.

  • Sannie Briel

    Voorwaar ‘n pragtige meisie in ‘n pragtige rok – ‘n rok wat spesiaal gemaak is vir ‘n baie spesiale kind – om by haar te pas. Iets heeltemal anders as die gewone!

    Jy het asemrowend mooi gelyk Charlise!

  • Leanne Mostert

    Beeldskone Prag Kind in die mooiste oorspronkliste rok wat ek in lang tyd gesien het. Jy het sprokiesagtig en fantasmagories mooi gelyk Charlise!!

  • Cherine Bezuidenhout

    Sjoe, Charlise jy het ongelooflik mooi gelyk, en nes jou ma en pa se jy is so mooi van binne en buite. Jy gaan nog baie haal in die lewe. Go Charlise!!!!!!!!!!!

  • Attie en Reinette

    Jy is so ‘n pragtige meisie met die mooiste persoonlikheid so eg. Die rok is ongelooflik spesiaal maar jy is meer spesiaal want jy is vir ons land se tienners ‘n ongelooflike voorbeeld. Charlise al wat ons kan sê jy is stunning.

  • Carla

    Baie Mooi!*

  • Annette Du Preez

    Charlise jou lanklaas gesien!!! Kon nie glo dit wat ek sien. Jy het beuatifull gelyk. Pragtige meisiekind, trots dat jy my familie is. Pas op vir die wolwe.