dscn4251resize3
Matriekafskeid

Charlize Conradie

Vriende en familie het my nog altyd gekomplimenteer as ek rooi aangehad het en ek was nog altyd mal oor die kleur. Dit maak ‘n stelling en is boonop die kleur van liefde. Ek wou gehad het my rok moes uitbeeld wie ek is – dramaties, maar tog sensueel. Die idee vir die styl van my rok het ek gekry uit ‘n reeks trourokke van La Sposa Bella. Ek was nog altyd lief vir valle! Dis vroulik en vleiend en die een skouer-styl is vir my baie romanties. Fritz en Johan van F Wilson Fashion het die perfekte rok – wat by my pas – ontwerp en my drome oor ‘n mooi rok bewaarheid. Dankie Fritz en Johan. Julle is engele!!

 

Sien alle inskrywings

  • maune

    Stunning VERBY!!!

  • Eric Schoeman

    Pragtig… !! :)) enough said. hehe

  • Gerhard

    As a photography, I can say its a beautiful dress, and it compliments here body well.
    The red and black works we’ll together! Hope she wins.*

  • jacques cronje

    J weet ng altyd hoe pragtig j vir my was en jyt rerg stunning gelyk charlizeie mwa

  • jaco pretorius

    Rooi pas jou soos n handskoen,dis defnatief jou kleur.jy lyk stunning

  • Marina Pretorius

    Absolutely stunning!

    Mooiste rok vir ‘n pragtige mens

  • Dinia

    Wow! SjoE jy lyk Stunning verby! Jy lyk soos n Prinses oppad na n Bal! BREATHLESS!!!

  • Ansie Jacobs

    Charlize is die toonbeeld van grasie! Sy lyk chic, vroulik, sensueel en bowenal romanties. Sy is voorwaar ‘n wenner en ‘n voorbeeld van hoe ‘n matriekmeisie haar skoolloopbaan kan afsluit – in styl.

  • Johan Steyn

    Een van die mooiste rokke wat ek nog gesien het en om nie eers te praat van die meisie nie!! STUNNING!!!

  • Caren Visser

    Prentjie mooi!! Stunning gelyk, rooi is ook my gunsteling kleur…. xx

  • Chantell O’Kennedy

    Charlize jy lyk absoluut stunning in die rok. Jy is ‘n pragtige mense.

  • Marié Meyer

    Wow Wow – shoe maar sy is mooi !!

  • Carel Wentzel

    Baie mooi, verseker ‘n wenner.

  • Judy Liebenberg

    Wow! Ek het nie woorde nie…model mooi…jy lyk stunning girl en die rok is awesome mooi

  • Annemarie Diesel

    Kon nie ophou kyk, na die pragtige meisie op die foto, in die pragtige rok. Jy lyk stunning verby en die styl van die rok pas JOU, daar is regtig meer woorde as STUNNING, STUNNING, STUNNING.

  • Marthie Duvenage

    Pragtig! Pragtig! Pragtig! Wat kan mens meer se? Baie geluk!

  • Antoinette

    Sy lyk prentjie mooi en absoluut stunning verby! Dit is soos ‘n matriekdogter moet lyk! stylvol!

  • Cassie Henning

    Baie baie mooi -min mense wat so been kan wys

  • Leonie

    Wow – dis ongelooflik mooi! Dit lyk amper Spaans! Hoop jy het n onvergeetlike aand gehad!

  • Frances van Aswegen

    ‘n Baie besondere rok vir ‘n baie besondere meisie. Charlize, jy’s pragtig!!! Jou rok is fantasties en dit pas perfek by jou persoonlikheid! Lewendig, iets anders as die gewone en tog stylvol, sensueel en romanties. Hoop jy wen!!!!

  • Theresa Kingsburgh

    Wow dit is pragtig

  • Carissa

    Baie stylvol en modern – jy lyk pragtig, en dit was regtig ‘n baie goeie rok keuse wat jou goed komplimenteer! Glo definitief jy het die koppe laat draai!

  • Lynn Willemse

    STUNNING!!!!!!!

  • Lo-Mari

    Pragtige meisie en pragtige rok!! Hoop jy wen!

  • Done Endres

    Charlize, jy lyk pragtig! Rooi was nog altyd vir my ook n mooi kleur, en in die aand maak dit n statement!

  • Suzie Jordan

    baie mooi. gaan haal jou prys.

  • LeJuan

    regtig freaken stunning!

  • Ta’Mili

    Stunning! WOW! Ongelooflik! Wat anders kon ons verwag van jou Charlie?
    Die rok komplimenteer jou en dra jou persoonlikheid. Wat ‘n wenner!
    Geluk aan die ontwerpers en mooiste wense aan die prinses wat dit dra.

  • Trudie

    Pragtig, pragtig, pragtig!!! Model mooi!

  • Chantel

    Beautiful… She really looks stunning.

  • Danielle Peyper

    Jy het soos n droom gelyk , daai rok het alles van wie jy is uitgebeeld. JY is n kosbare eerlike opregte mens en die rok het net weereens uitgebeeld wie jy is well done ! Stunning nes jy inside en out !!

  • Tania De Jager

    Jy lyk pragtig meisie. Stunning is eintlik nie die woord nie.

  • Wendy Pienaar

    Charlize, ek is so bly jy is my peetkind. Jy het stunning gelyk en jy is AWESOME en dan praat ek nie eers van jou persoonlikheid nie.
    Wenner,wennerder en wennerste!!!

  • Linda Roodt

    Skat!Jy lyk absolutely beautiful!!!Die rok pas jou perfek!! Xx

  • Vanessa Coetzee

    Stunning Charlise, beautiful verby! Lyk soos ‘n prinses!!!

  • Michelle Bosch

    Sjoe, Dit rok is regtig mooi!!!

  • Linda van Rensburg

    Die rok is aabsoluut wonderlik !! Die twee kleure saam is baie "striking" en is gepas by die tipe rok. !!
    OVERALL SKITTEREND !!