Matriekafskeid

Charlotte Van Emmenis

My ma en my ouma was my inspirasie op my rok gewees. om egaling en blink te kies asook die kleur met handskoene en hare opgetof. Ek het meer van die rug gedeelte gehou omdat die blinkende rok my rug baie mooi vertoon asook die slut van die rok wat my pragtige skoene vertoon en ook by die mooi kleur pas.

Sien alle inskrywings