Matriekafskeid

Charmain Pienaar

Kon nie rerig iets kry waarvan ek hou nie. Ek is mal oor Sherri Hill se ontwerpe. My ma het dit in gedagte gehou toe sy my rok vir my ontwerp het. Met n ma wat so kunstig is en tot aan die fynste detial dink ,was my rok in veilige hande. Die shirofski diamante was my iedee. My ma het dit diamant en krale alles met die hand opgewerk.

Sien alle inskrywings

  • Coleen Pienaar

    Meisiekind, vir my was jy daai aand die mooiste. Wat n vooreg om vir jou daai skepping te kon maak. Jy is my inspirasie om nog mooier rokkies te maak vir die pragtige jonge dametjies.

  • Dedre’ Venter

    Hierdie is ‘n piep klein mensie maar haar rok het haar soos ‘n asemrowende godin laat lyk. Die rok se styl is sensueel, warm en vleiend. Die kleur samestelling het haar hare, vel en oe gekomplimenteer. Hulle was ‘n pragtige paartjie. Wel gedaan aan die ontwerpster, voorwaar ‘n kunswerk.

  • Sjoe, jy lyk ongelooflik mooi. Pragtige rok vir ‘n pragtige meisie.

  • Mariana v an Wyk

    Charmaina wat ‘n voorreg dat jou ma vir jou so ‘n fantastiese skepping kon maak! Die rok is ongelooflik mooi en vlei jou figuur.

  • Alta Vigus

    Die mooiste mooiste rok, jy’t so mooi in die rok gelyk Charmaine. Jou mamma is so talentvol.

  • Eutricha Pienaar

    Die rok pas jou soos n handskoen, en die kleure wat jy gekies het vlei jou donker vel en hare! Dis voorwaar een van die mooiste rokke nog!! Jy is geseend om n mamma te hê met soveel talent! Pragtig!!

  • Wilna Malan

    Kan sien dat hierdie rok met liefde en passie aanmekaar gesit is.
    Die detail is amazing. Jammer daar is nie ‘n vol lengte foto nie. Sou graag die rok se val wou sien. Ek lief dit. Well done aan die ontwerper.
    Jou grimering en hare kan mens sien is ook professioneel.

  • tanya pienaar

    Wow wow wow ek het eintlik ni woorde ni!!!!
    Hoe beskryf mens so skepping stunning stunning!
    Charmain ek glo teen volle jou drome het waar geword met daai rok
    amazing jy is ek sekker het al di ander girls jaloers gemaak.
    100 punte vir di ontwerper!!!!

  • lisette coleman

    beautiful charmain wow jy lyk beeldskoon soos n regte prinsesse.
    daai rok doen wonders bring jou oe uit en is baie fluiend. well done vir jo ma!

  • Louise Enslin

    Charmaine, jy lyk pragtig!! Daardie rok kan beskryf word in een woord – stunning!!

  • Auret Romkes

    Jy lyk pragtig Charmaine, ons dames hier in Australia stem saam dat hierdie ‘n uitsonderlike mooi rok is. Pragtig!!

  • Kathleen

    Dit was vir die ontwerpster en skepper van die rok n groot uitdaging om dit besonders te maak aangesien sy sooveel ander prinsesse moes spesiaal laat voel. Wel gedaan.. sy lyk finominaal en die kleur is essensieel en uiters gepas by haar gelaat. Die borduurwerk is ongelooflik. Dit moet n wenner wees.