img_0710
Matriekafskeid

Charné Coetzee

Ek wou ‘n rok gehad het wat my persoonlikheid weerspieël. Iets anders as die gewone. Ek wou statig lyk, sonder om oorboord te gaan. Na ek baie lank gesoek het, het ek uiteindelik op die idee afgekom en ek het dadelik geweet – dít is my rok! Ek en Rita het bietjie met die ontwerp gespeel en uiteindelik was my rok perfek! Ek het werklik my perfekte matriekafskeidrok gehad!

 

Sien alle inskrywings

  • Marijke

    Soo pragtig… bedoelende die rok en die mens binne in…

  • Henry

    pragtige rok! lyk amazing aan jou!

  • savva antoniades

    hi charne yo mar dis darm n mooi rok wat jy an het met die matriekafskeid jyt soos n prinses gelyk en soos n Engel van bo af. Jou oe het gelyk soos 2 diamante wat van ver af helder skyn en jou glimlag soos n sonneblom wat na die son staan en kyk heeldag. en jou rok het stunning gelyk baie well done aan jou keuse.

  • Haaike en Yolandi Van der Merwe

    Pragtige rok – Lyk statig en ek is regtig mal oor hoe daar gespeel word met die swart en silwer skakering. N pragtige rok vir enige formele okkasie!

  • Rhyno

    Baie mooi rok… Die beste by wonderboom se Matriekafskeid!

  • Chantel

    Lieffiiiiit =)

  • Chante K

    STUNNING! STUNNING! STUNNING!

  • Walther Smulders

    Charnè lyk absoluut beeldskoon in haar matriek afskeid rok, sy verdien om die kompetiesie te wen deur en deur, soos sy se die rok weerspieel haar persoonlikheid, en dit is defintief nie oorboord nie, dis eintlik perfek. Volgens my die mooiste matriekafskeid rok.

  • Nicolena van der Linden

    Sooo mooi en pas perfek by Charnè se geaardheid van vroulikheid!!

  • Bennie Greyling

    Wow! Dit is regtig ‘n asemrowende rok! Die rok pas jou beter as ‘n handskoen. Ek verlang sommer nou weer na my matriekafskeid!*

  • Susan Coetzee

    Jy het "absolutely" pragtig gelyk! Dis baie baie MOOI!

  • Relyne

    Charne, jou rok is pragtig en ek hoop jy wen die kompetisie! Hou vir jou duim vas!

  • Magda Nortje

    Wow wat ‘n besonderse mooi rok!! Jy het pragtig gelyk!!

  • Wermer

    jah wel jy skuld my nogsteeds ontbyt hahah…baie mooi!!!

  • Jacques

    Werklikwaar beeldskoon… :)

  • eugene beneke

    bja mooi rok nes die persoon

  • Themba

    pretty cn get prettier. . .en beautiful is plain beautiful en thts wht u r. . .ds pragtig charne’tji