• Eutricha Pienaar

    Sjoe, jy lyk soos n glansmens ipv n matriek leerling. Jou Rok komplimenteer jou nek, rug en skouers baie mooi. Wat n slim keuse wat jy gemaak het. Jy lyk perfek, net soos n Hollywood ster! Wow, wow, wow!!!!

  • Auret – Australia

    Hou baie van die detail op jou rug. Rok is pragtig!!