dsc_0632
Matriekafskeid

Charne van Eck

Ek dink in die einde was ek my eie inspriasie vir my rok. Ek het na iets gesoek wat anders as die norm is maar sonder blink materiaal, kralletjies, valletjies of kant. Bloot net omdat dit nie ek is nie. Ek het iets eenvoudigs gesoek wat my persoonlikheid kan uitbeeld. Toe ek begin soek het vir rokke het ek sonder twyfel na ‘n groen rok gesoek. Natuurlik kry ek toe iets heeltemal anders en sommer nog in rooi!! Nadat ek 50 rokke aangepas het reg deur Pretoria en in al wat rokwinkel is, het ons besluit om die dag deur te ry na Eastgate. Eerste winkel, eerste rok en ek het geweet dis hy!! Dit was beslis die soek die moeitewerd. Ek het die tyd van my lewe in hom gehad. Dit was n amazing aand en ek sal dit nie sommer vergeet nie!!

 

Sien alle inskrywings

  • Anika

    PRAGTIG!!! Baie mooi kleur en baie mooi snit!! Dit pas perfek by jou!! Jy lyk soos ‘n celebrity!

  • Carmen

    SO mooi Charné!!xx

  • Michael

    Beeldskoon hoor!!

  • Sera

    Asemrowend!Uniek Charne.

  • Anneline

    Pragtig,Charne

  • Mamma

    Jy het so pragtig gelyk.!Ek is so trots op jou.

  • leigh barnard

    Charne jy lyk pragtig jou rok is beautiful< die kleur pas jou so mooi!

  • rudi barnard

    jou rok is baie mooi

  • Linda

    WOWIE…. Stunning!!!
    Charnetjie jy het pragtig gelyk!!!! Ek stem beslis saam Anika jy lyk soos n celebrity,vergeet van groen ROOI IS BESLIS JOU KLEUR. ;-) Jy het asemrowend gelyk….. BEELDSKOON!!!! Rok was pragtig nes jy. ;-)

  • Sera

    Uniek en pragtig!

  • Delmarie

    Baie pragtig!!!! My beste model ooit!!!

  • Mamma

    Trots op jou!Jy het so mooi gelyk.

  • Anneline

    Die rok pas by jou.Asembenemend

  • Hanlie

    Charne! Nig! jyt amazingly mooi gelyk! dis n awsum rok :-)

  • Ouma

    Jy het so pragtig gelyk.

  • Pappa

    Pappa is baie lief vir jou en trots op jou.

  • Alicia

    Eckie ek love jou rok! xx

  • Magda

    Jy het regtig besonders mooi gelyk. Jou hare was ook stunning!

  • Salomé

    Dis ‘n pragtige rok!

  • Rochalle Jordaan

    wow charne!!
    Ek is mal oor die kleure in jou rok< en die manier waarop jy glimlag!*