chere2
Matriekafskeid

Cherè Steyn

Vandat ek my hoërskool loopbaan begin het, het ek gedroom van ‘n rok wat goed sou pas by wie ek is en waarvan ek hou. Niks sou die beskrywing beter kon pas as ‘n middeleeuse styl rok nie. Ek het my rok oor en oor ontwerp en verskillende kleure getoets totdat my ontwerper ‘n Gotiese styl van donker en eenvoudige kleure aanbeveel het. My ontwerp het toe eerste plek gewen in ‘n droom rok kompetisie. Al het die eindproduk heelwat verskil van my ontwerp, was ek nogsteeds tevrede en dit was die enigste rok in die klas van styl by ons Matriek Afskeid.Dis altyd lekker om iets uniek af te “show”!

 

Sien alle inskrywings

  • Danelle Wiese

    Chere jyt asemrowend gelyk seker die beste van ons klomp jys beeldskoon!!

  • Christelle du Toit

    Goties en Matriek afskeid is nie iets wat ek normaalweg saam sou sit nie, maar ek dink hierdie is regtig iets besonders.

  • Cherè Steyn

    Baie dankie julle vir die kommentaar. Ek waardeer dit baie :)