• Melinda

    Jy het regtig PRATIG gelyk,het n besonderse styl en smaak.
    baie trots op jou my kind!

  • Tokkie

    Hierdie rok is iets BAIE besonders.
    Well done Cherese! ! Jy het uitsteekende smaak.
    Nog nooit so iets gesien nie.
    Jy het PRAGTIG gelyk.

  • Beverly Chatwind

    Jy het baaaaaaaaaie mooi gelyk.

  • Wendi van der Westhuizen

    That is NOW a very stunning dress. You look amazing.

  • Melody

    Absolutely stunning and so differrent.
    Beautiful choice of colours

  • Vanessa

    Stunning Dress. You looked beautifull!

  • Dennis

    Jy het Pragtige gelyk.

  • Rika butler

    Die rok moet beslis wen sy het BAIE BAIE BAIE BAIE MOOI gelyk!!!

  • RUDOLF VAN BILJON

    SJOE EK KAN MAAR NET GELUKIG WEES OM SOO MOOI GIRL IN MY LEWE TE HE! MY LIEFSTE JY HET AMAZING GELYK EK LIEF JOU MET MY HELE HART DANKIE VIR DIE OULIKE GIRL WAT JY IS MWA JOU LIEFIE

  • Oom Dawie

    As ek so na die ander rokke gekyk en ek moet oordeel tussen julle almal sal ek beslis se joune staan ver bo die ander sin uit, dis uniek, stylvol en pragtig. Sterkte Mev Rawlins!! Sterkte vir die Universiteit volgende jaar ook! Jy is `n kind met verantwoordelikheid en pligs besef.

  • Debbie Dashwood

    Beautiful girl in a gorgeous dress! You looked stunning!

  • Elaines

    Sjoe, die treffenste rok wat ek in ‘n lang tyd gesien het. Jy is pragtig!

  • Marilize

    Jou rok het stunning gelyk

  • Debbie Dashwood

    Beautiful young lady in a gorgeous dress! You looked absolutely stunning Cherese.

  • Maurice

    Jy het besonders mooi gelyk. Pragtige Rok.

  • Dylan Millar

    Jou rok is baie kwaai. Jy het baaaaaaie mooi gekly..
    Jy moet wen!!!!!

  • Sarie

    WOW Regtig stunning, ek is so bly dat soveel Suid Afrikaanse meisies sulke unieke dinge doen…

  • m

    Wow baie mooi Kan wen rok wees!!!!!!!!!!