Matriekafskeid

*Cherise Horn

My insperasie…. Vandat ek 8 was tot en met ek 18 het , het my idee van die perfekte matriekafskeid rok so baie verander dat selfs ek, wat altyd weet wat ek wil hê, so deurmekaar was soos my wind verwaaide hare.* My insperasie was om ‘n jong, stylvolle en prettige matriekafskeidrok uit te beeld.* Ek het hierdie rok dadelik raakgesien op die oulikste webtuiste van rokke, maar gewik en weeg tussen ‘n paar idees. Aanvanlik was die rok skakerings van pers, maar as die pienk gogga jou eers gebyt het is daar geen uitkom kaans nie en die rok het in sy klein pakkie in Suid- Afrika aangekom as cerise pienk.* My rok het my soos ‘n engeltjie laat voel…. met waterstewels aan.**

 

Sien alle inskrywings

  • Siobhan Hulk

    Jy het STUNNING gelyk my maaikie!

  • Anika Horn

    Die is die mooiste meisie van almal by verre!!! So lief vir my nig en so trots,,,hoop om eendag so mooi soos sy te kan lyk op my matriekafskeid 🙂 xxx

  • Riekie Enkerwitz

    Jy is pragtig nooi.

  • Cherise

    Baiie baiie daNkii juLLe,,juLLe iS veRby diie beSte!!*LiieFieS juLLe soMMeR baiie!!*xXx

  • Karin Venter

    Pragtig soos altyd.Well done

  • Mariette

    Ek ken jou glad nie en is hier om my klein niggie te ondersteun, maar jy het ‘n prettige pragtige foto en ek kon help om ook vir jou te stem. Sterkte!