img_3834
Matriekafskeid

Chrisna Badenhorst

Ek het eers verby die rok geloop. My vriend se ma was saam en het voorgestel dat ek dit net aanpas. Toe ek myself in die spieël sien, het ek geweet dit is my rok. Die reaksie wat ek gekry het toe ek die aantrekhokkie oopmaak het my oortuig dat dit die rok is!!!!. Ek het nog ‘n paar ander rokke aangepas, maar nodeloos om te sê het nie een by die rok gekom nie. Dit was ‘n baie spesiale aand.

 

Sien alle inskrywings

  • Bernita

    Sy het absoluut pragtig gelyk. Die rooi roos agter in haar hare kan nie op die foto’s gesien word nie, maar dit het die prentjie mooi afgerond.

  • vriend

    Wat ‘n oulike paartjie

  • Petro McLaren

    Baie mooi, dankie dat ons ook kan sien hoe sy gelyk het.